Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010  (Read 979 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« op: June 14, 2010, 12:34:18 PM »
Elke VR lid wat genomineer is, en die nominasie aanvaar het, moet asb. iets kortweg oor hom/haarself hier plaas.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #1 op: June 14, 2010, 08:56:36 PM »
Kortweg? Afgetrede predikant van die AP Kerk waarvan ek 'n stigterslid is. Voormalige voorsitter van BCVO-direksie, voormalige president van die Verkennerbeweging. Getroud vir 36 jaar (eish!), drie regse kinders (en skoonkinders), lief vir my honde. Tans argivaris van die AP Kerk. Kort genoeg?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #2 op: June 14, 2010, 09:49:36 PM »
Sophia Christina Burger
Gebore op 14 Julie 1979 te Somerset-Wes, Kaapprovinsie.

*Werk die afgelope 12 jaar al in die landboubedryf, het so 'n draai in die mynbedryf ook gehad.
*Is tans op die huidige VR en is Admin in Bravoland.
*Is 'n lidmaat van die Afrikaanse Protestantse Kerk
*Registrasie beampte van VVK in die Noordwes-Kaap.



Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #4 op: June 15, 2010, 05:58:43 AM »
Werksaam by Radio Pretoria
NHK lidmaat
VVK Registrasiebeampte'
Lid van Bravoland VR
Kennis is mag

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #5 op: June 15, 2010, 11:00:56 AM »
Johannes Louw Joubert
Gebore 14 Mei 1986
5de jaar Teologiese student by die Afrikaanse Protestantse Akademie.
Ondersteuner van VVK en is geregistreerby VVK net as kieser
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #6 op: June 15, 2010, 10:15:24 PM »
* Gebore 3 April 1983 te Upington.
* Tans 5 jaar as subredakteur werksaam in die media-industrie.
* APK-lidmaat
* VVK-registrasiebeampte
* Lid van Bravoland-Volksraad sedert 2007.
* Bestuurslid van die Bloefonteinse Kultuurvereniging.
* Lid van die HNP-strydraad in Bloemfontein.
* Amper 3 maande getroud.  :)
* Verhuis oor 3 maande Upington toe!!

As julle nog wil weet, vra gerus!
« Laaste verandering : June 18, 2010, 11:16:44 AM deur Karina »
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #7 op: June 17, 2010, 12:02:08 PM »
Gebore:  29 Februarie 1988 (regtig  :P)

Lid van die APK Pretoria-Oos

Tans lid van die Bravoland Volksraad
VVK Registrasiebeampte
Voltydse beampte van die Verkennersbeweging en Projek 2010.

Woonagtig in Pretoria.

Ek is lief vir my volk en sal graag wil sien dat ons eendag oor onsself regeer in 'n grondgebied wat 'n ware, veilige tuiste vir ons en ons kinders is.

Territoriale selfbeskikking in 'n VOLKSEIE grondgebied hoort nie op die tafel vir onderhandeling nie.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: CV's van genomineerde Volksraadslede 2010
« Antwoord #8 op: June 18, 2010, 08:56:15 AM »
Jacobus Anlwy de Klerk
Gebore 5 Junie 1973 in Pretoria (nie my keuse nie ;D)
Betrokke by:
CVO Brandwag, Verkenners, Afrikanerfront, Bravoland, VVK registrasie beampte, Paardekraal feeskomissie.

Werksaam as n brandkonsultant in Krugersdorp. (Was voorheen n branweerman)
Woonagtig op n plot buite Randfontein.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal