Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Opleiding aangebied  (Read 2263 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Opleiding aangebied
« op: July 01, 2010, 12:50:15 PM »
Opleiding


Ou mutual wag beursaansoeke in van voornemende aktuariële studente.  Matrikulante wat 'n sterk A-simbool vir wiskunde en A en B simbole vir al hulle ander matriekvakke het kan aansoek doen.  Sluitingsdatum is die 15 Julie 2010.

072 118 7416@vodamail.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Opleiding aangebied
« Antwoord #1 op: July 12, 2010, 02:58:28 PM »
Rekenaar opleiding - Kinders in blanke plakker kampe.

 

Geagte vriende, 

 

Die basis van enige gesonde ekonomie en samelewing  berus op die onderrig en
opleiding van die werkerskorps.

 

Dit is vir die rede dat die NBU al meer as vyf jaar gelede betrokke was en
nou nog is by die Balmoral Opleidings sentrum vir sweisers.    Daar is nou
al meer as 350 jong manne opgelei tot gekodifiseerde sweisers.   Van die wat
wou en wil werk het almal werk gekry en is vandag almal  produktiewe burgers
van die samelewing.

 

Die nood mbt. skoolopleiding onder die blankes en veral die kinders in die
blanke plakker kampe is geweldig hoog soveelso dat daar al volwasse kinders
in die kampe is wat nog nie 'n dag skool bygewoon het nie.   Totale
analfabete.

 

Die NBU in samewerking met Aksie Vroue Krag en Doulos Armoede Bediening het
nou 'n loods projek van stapel gestuur om aan die kinders rekenaar gesteunde
skool opleiding te gee.  Daar is vyftien rekenare ge-installeer wat met
Kenweb en Sergo skoolvak programme van graad iv  tot vii gelaai is.

 

Op die oomblik word volwassenes soggends in Word en Excell opgelei en die
beplanning is dat kinders smiddags kom vir opleiding.

 

Die rekenaars is voorlopig in die  Doulos gebou te Condonia straat  735,
Waverley in Pretoria ge-huisves waar dit gebruik sal word totdat al die
tande kry probleme uitgesorteer is waarna die projek na plakkerkampe
verskuif sal word.

 

Die enigste wat nou kortkom is 'n gekwalifiseerde onerderwyser/es wat
behoorlike skoolopleiding aan die kinders kan gee.

 

Die doel van die e-pos is dus om 'n oproep op u almal tedoen om te help soek
na so 'n opvoedkundige.

 

As daar dus iemand is wat belangstel om by die projek betrokke te raak
skakel of e-pos asb. vir  Hans van Rensburg   by tel 083 269 7082 of
bostaande e-pos.

 

Groete

 

Jaap Kelder

Sanderis

  • Gas
Re: Opleiding aangebied
« Antwoord #2 op: July 29, 2010, 11:10:27 AM »
Kursusse aangebied by Vetta Kommunikasie in Johannesburg. Augustus.

11 Augustus - Ontvangs en e-poskommunikasie
12 Augustus - Persoonlike assistent + Projekbestuur
13 Augustus - Tydbestuur
18 Augustus - Positiewe verkope
19+20 Augustus - Die Bestuurder
25 Augustus - Aanbiedingsvaardighede.

Sanderis

  • Gas
Re: Opleiding aangebied
« Antwoord #3 op: March 19, 2011, 12:58:26 PM »
 Daar is baie jongmense wat werk soek en hier is moontlik 'n opsie om na te kyk. (Jammer sommige woorde is in Engels, maar dis bloot net meer verstaanbaar.)

 'n Baie groot organisasie bied die geleentheid om nuwelinge in te neem om opgelei te word as ambagsmane. Hulle bied die volgende opleiding aan "Electricians, Electrical fitters, Mill-writes, Welders, Turners, Diesel-Elektrical-fitters en Sheet and metal" aan. Vakleeringe ontvang 'n toelaag terwyl hulle opgelei word.

Tye is Maandag tot Vrydag 07h00-16h00. Indien jy belangstel, skryf aan: Koba Victor - Koba.Victor@vcontractor.co.za.

 Die Opleidings sentrum is in Pretoria -- Koedoespoort omgewing

Vereistes:

Moet martriek met Wiskunde en Wetenskap he. Jy moet 'n CV opstel , afskrif van matriek uitslae, en 'n getuigskrif as jy een het

Opleiding is +-4 jaar... Daarna kry hulle 'n datum om "TRADE TEST" te gaan skryf by Olifantsfontein. Die toelaag is maar min , hulle kry eintlik die opleiding waarvoor die ouers nie betaal nie.

Sanderis

  • Gas
Re: Opleiding aangebied
« Antwoord #4 op: August 11, 2011, 09:32:24 PM »
Hallo,
Ek het ‘n geleentheid vir 15 blanke mense vir ‘n I.T. Leerlingskap-kursus.
Dit is SLEGS vir blankes, aangesien die kwota vir anderskleuriges in dieselfde opleidingsgroep ALREEDS bereik is.
Working Technologies / JAVA Academy, (in samewerking met IBM en die MICT Seta) bied die studiekursus aan.
Voorwaardes:
Jy moet werkloos wees;
Jy moet matriek ALREEDS voltooi het; matrieksertifikaat; RSA I.D. boekie;
Jy moet matriek-Wiskunde en -Wetenskap geslaag het;
Ouderdom: 18 – 35 jaar;
Jy moet die (gratis) logika-toets aflê en met 70% slaag.
Klasse begin 15 Augustus 2011 in Midrand.
Die Staat gee ‘n maandelikse petrol/reistoelaag van R1500.00 aan elke student. 6 Maande teoretiese klasse en dan 6 maande leerlingskap.
Klasse begin met 4 weke se basiese opleiding in IT Hardeware, Operating Systems, Linux & Networking. Daarna bied IBM Software Career Training aan - die student kies tussen Database Administration, Enterprise Storage Administration en E-Business Administration. Die kursuskeuse van die student duur vir 5 maande.

Belangstellendes moet my dadelik epos by literati01@absamail.co.za vir aandag Cloete van Wyk.
Ek sal dan die toetsdatum en -tyd, asook die toetslokaal se adres terugstuur. Die logika-toets duur 3 ure.

Dankie en groete,
Cloete van Wyk
0712214647


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal