Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Generaals de Wet en de la Rey is nie kwotaspelers nie  (Read 1583 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Generaals de Wet en de la Rey is nie kwotaspelers nie
« Antwoord #20 op: July 08, 2010, 03:51:07 PM »
Jy sal nou seker ook ontken dat daar geen sarkasme in jou pos was nie.
Om 'n debat te voer, verg gewoonlik twee mense met 'n redelike mate van inteligensie.

Ek sal van nou af vir my eie sielerus jou poste ignoreer, net omdat ek die forum reels eerbiedig.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Generaals de Wet en de la Rey is nie kwotaspelers nie
« Antwoord #21 op: July 08, 2010, 03:53:48 PM »
Jy sal nou seker ook ontken dat daar geen sarkasme in jou pos was nie.
Om 'n debat te voer, verg gewoonlik twee mense met 'n redelike mate van inteligensie.

Ek sal van nou af vir my eie sielerus jou poste ignoreer, net omdat ek die forum reels eerbiedig.

Natuurlik Alwyn. Dit is die maklike uitweg.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal