Skrywer Onderwerp: Bravoland Volksraad 2010  (Read 954 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Bravoland Volksraad 2010
« op: July 05, 2010, 08:17:55 PM »
Dit is vir my aangenaam om die Bravoland Volksraad 2010 aan te kondig:

Karina Marais
Christa Burger
Ds. Adri van Staden
Ruan Combrink
Plaas Botha
Sjarko Dennyschen
Sanderis Maartens
Werner Smook
Sannie van der Walt
Alwyn de Klerk
Johan Joubert
Anne Thiart

Ek wens julle alle sterkte toe en wil ook die uittredende volksraadslede bedank vir die diens gelewer aan Bravoland.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #1 op: July 05, 2010, 09:37:19 PM »
Baie geluk aan die nuwe Volksraadslede. Mag Bravoland onder jul hand ook net verder groei.

Aan die lede wat nou uittree wil ek 'n groot dankie rig. Die meeste van julle kom al van die begin af aan en het werklik baie ingesit om Bravoland te maak wat dit vandag is. Dit was lekker om saam met julle te werk en ek hoop dat julle nog net so bedrywig sal wees hier soos in die verlede, al is jul skedules so volgeboek.

'n Baie spesiale dank aan SP Ben. Min mense weet van die nagte se werk wat hier ingegaan het en hoeveel moeilikhede jy agter die skerms moes hanteer.

Dan wil ek net een ding vra, as ek mag? Sal jy aanhou om die voorblad vir die Bravolanders te onderhou?  ::) Jy kan darem nie net inloer nie en niks werk doen nie  :P  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #2 op: July 05, 2010, 09:46:56 PM »
Baie geluk aan die nuwe Volksraadslede! God's rykste seën word julle toegebid!

Dankie aan die "ou" Volksraadslede vir die tyd wat ons kon saamwerk.
Ons Sal!!!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #3 op: July 06, 2010, 05:33:15 AM »
Hartlik geluk VR lede - mag julle 'n vrugbare termyn geniet - ons staan bankvas by julle.
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #4 op: July 06, 2010, 07:26:48 AM »
Dankie vir die gelukwense. Geluk aan die ander. Ek wag in spanning om uit te vind waarvoor ek my nou ingelaat het!!!

Dankie Ben en die ander uittredendes. Ons sal probeer om julle voorbeeld te volg.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #5 op: July 06, 2010, 07:56:24 AM »
Geluk aan elkeen.....
Net gou praktiese reelings vraag?
Hoe nou verder?
Ons moet seker 'n nuwe Presitent verkies?
Hoe gaan dit nou verder werk?

Boere Groete
Hendrik
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #6 op: July 06, 2010, 10:14:47 AM »
Geluk aan elkeen.....
Net gou praktiese reelings vraag?
Hoe nou verder?
Ons moet seker 'n nuwe Presitent verkies?
Hoe gaan dit nou verder werk?

Boere Groete
Hendrik

Boerseun, ons wil net die nuwe VR lede in die Uniegebou kry, dan sal ons hulle peper met die vrae  ;)

Grappies op 'n stokkie. Ons moet binne die volgende paar dae uitsluitsel gee oor jou vrae. Dit sal dalk net raadsaam wees om die nuwe VR 'n dag of wat kans te gee.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Volksraad 2010
« Antwoord #7 op: July 06, 2010, 09:33:56 PM »
Dankie vir die goeie wense .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal