Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied  (Read 2907 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #20 op: July 09, 2010, 07:49:29 AM »
Daar is mense wat dink die storie is nie die volle waarheid nie.

"Konst. Sally Skosana, polisiewoordvoerder, het gister gesê die inligting rakende die voorvalle is onwaar en dat dit ondersoek word."

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Skote-klap-2-keer-in-4-dae-tussen-skurke-inwoners-20100708

Sinnelose verdagmakery ja.

ML

  • Gas
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #21 op: July 09, 2010, 08:30:39 AM »
Ag regtig! In watse wêreld woon jy? Dat jy ‘n Konst glo, wat ek moet byvoeg nie daar was met die gebeure nie, omdat hy waarskynlik nie tot daar kon kom in die tyd van nood, as gevolg van ‘n pap wiel van ‘n diens-motor of so iets sinneloos. Teenoor ‘n ooggetuie, iemand wat sy eie lewe op die spel sou sit vir sy mense?

Pasop maar wat jy sê ons almal woon in huise van glas!

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #22 op: July 09, 2010, 08:52:54 AM »
Ag regtig! In watse wêreld woon jy? Dat jy ‘n Konst glo, wat ek moet byvoeg nie daar was met die gebeure nie, omdat hy waarskynlik nie tot daar kon kom in die tyd van nood, as gevolg van ‘n pap wiel van ‘n diens-motor of so iets sinneloos. Teenoor ‘n ooggetuie, iemand wat sy eie lewe op die spel sou sit vir sy mense?

Pasop maar wat jy sê ons almal woon in huise van glas!

Skapie, ek het werklik nie aangedui dat ek iemand glo nie. Nie een van hulle nie. Dit het al meermale gebeur dat 'n storie opgedis word ter wille van publisiteit. Ons almal kan lees en elkeen het 'n reg om 'n eie waardasie van die inligting te maak. Net soos met ET se moord.

Behalwe dit is daar die geskiedenis ook. As 'n man eenmaal die waarheid kan verdraai kom dit die volgende keer heelwat makliker. Soos die vrou wat 'n kapingsberig uitgestuur het en toe eintlik net aandag gesoek het.

Donkerhoek is 'n vesting, is dit nie? En ons weet dat die plaasaanvalle gemik is op weerlose en afgesonderde teikens. En Donkerhoek het verseker nie plase wat afgesonder is nie.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #23 op: July 09, 2010, 11:01:05 AM »
Donkerhoek is 'n vesting, is dit nie? En ons weet dat die plaasaanvalle gemik is op weerlose en afgesonderde teikens. En Donkerhoek het verseker nie plase wat afgesonder is nie.

Shalom, Ek het 'n paar vrae.

1. Wie is die "ons" van wie jy praat?
2. Waar kom jy aan die inligting dat plaasaanvalle net gemik is op die weerlose en afgesonderde teikens?
3. Weet jy waar Donkerhoek is?
4. Was jy al in kontak met die persone wat in die berig in Beeld genoem word?

My afleiding, ook uit ander poste op ander drade, is dat jy 'n hierdie forum misbruik om 'n vete te voer teen onder andere die Verkenners.
Ons Sal!!!

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #24 op: July 09, 2010, 11:44:44 AM »
Donkerhoek is 'n vesting, is dit nie? En ons weet dat die plaasaanvalle gemik is op weerlose en afgesonderde teikens. En Donkerhoek het verseker nie plase wat afgesonder is nie.

Shalom, Ek het 'n paar vrae.

1. Wie is die "ons" van wie jy praat?
Ons almal wat weet dat 'n plaasaanval nie in die stad plaasvind nie. 'n Plaasaanval is 'n aanval op 'n plaas. Nie 'n aftree-oord, vakansie-oord, woonbuurt of landgoed nie. Dit is 'n aanval op die "boere gemeenskap" spesifiek. Dit maak nie saak of die boer bleek, wit of swart is nie, 'n plaasaanval is net dit, 'n plaasaanval. Of weet ons nie?

2. Waar kom jy aan die inligting dat plaasaanvalle net gemik is op die weerlose en afgesonderde teikens?
Dit is eintlik algemene kennis maar vir meer inligting kan veral die landbou unies se verslae bestudeer word. "Weerloos" streng op grond van statstiek en "afgesonderd" omdat die totale meerderheid van plaaswonings afgesonderd is. Of is dit nie?

3. Weet jy waar Donkerhoek is?
Baie, baie goed. Daar is nog 'n paar van my speelgoed begrawe by Donkerhoek.

4. Was jy al in kontak met die persone wat in die berig in Beeld genoem word?
Nou? Hoegenaamd nie.

My afleiding, ook uit ander poste op ander drade, is dat jy 'n hierdie forum misbruik om 'n vete te voer teen onder andere die Verkenners.
Jy maak verkeerde afleidings.

Afwesig Poenie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #25 op: July 09, 2010, 02:33:03 PM »
Shalom dit is jammer dat jy jou onkunde oor die saak so onbeskaamd op hierdie forum bekend maak.Maar aan die anderkant kan 'n mens dit verwag van iemand wat nie weet waarvan hy kom of waarheen hy oppad is nie.

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #26 op: July 09, 2010, 03:28:16 PM »
Shalom dit is jammer dat jy jou onkunde oor die saak so onbeskaamd op hierdie forum bekend maak.Maar aan die anderkant kan 'n mens dit verwag van iemand wat nie weet waarvan hy kom of waarheen hy oppad is nie.

Poenie, wees nou 'n voorbeeld en verklaar die onkunde wat jy waarneem. Wat betref die res van jou skrywe, dit is jou aanname.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #27 op: July 09, 2010, 03:41:28 PM »
1. Wie is die "ons" van wie jy praat?
Ons almal wat weet dat 'n plaasaanval nie in die stad plaasvind nie. 'n Plaasaanval is 'n aanval op 'n plaas. Nie 'n aftree-oord, vakansie-oord, woonbuurt of landgoed nie. Dit is 'n aanval op die "boere gemeenskap" spesifiek. Dit maak nie saak of die boer bleek, wit of swart is nie, 'n plaasaanval is net dit, 'n plaasaanval. Of weet ons nie?

Shalom,

My vraag 1 verwys! Ek het nie 'n verduideliking gevra van wat die definisie van 'n plaas is nie. Ek vra weer die vraag want jy het dit nie beantwoord nie: Wie is die "ons" van wie jy praat?
Ons Sal!!!

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #28 op: July 09, 2010, 03:54:49 PM »

Hierdie gaan moeilik word. Het ek 'n 3/4 gekry vir die vraestel?

Die "ons" is eenvoudig ons wat weet;  "En ons weet dat die plaasaanvalle gemik is op weerlose en afgesonderde teikens."
Dit blyk dat jy dit nie weet nie, of moontlik iets anders weet as ons. Uiteraard sal jy dan nie een van die onse in die pond wees nie. My oorsig. Ek is tevrede met 75%.

Afwesig Poenie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #29 op: July 09, 2010, 05:23:04 PM »
Ai Shalom,
Lyk my jou onkunde strek verder as die saak. Ek het geen aannames gemaak vanwaar jy kom of waarheen jy oppad is nie, dit het jy self kwytgeraak. Ek wonder of daar enige sin is om jou te verduidelik maar ek gaan maar probeer -Verwys na " Geldenhuys Stamvader deur  Shalom" op 8 Jullie 2010, 08:59:53 pm

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #30 op: July 09, 2010, 06:07:05 PM »
Ai Shalom,
Lyk my jou onkunde strek verder as die saak. Ek het geen aannames gemaak vanwaar jy kom of waarheen jy oppad is nie, dit het jy self kwytgeraak. Ek wonder of daar enige sin is om jou te verduidelik maar ek gaan maar probeer -Verwys na " Geldenhuys Stamvader deur  Shalom" op 8 Jullie 2010, 08:59:53 pm
Ahhh! Poenie, pragtige kruisverwysing en jy is presies in die kol. Welgedaan!

Vergun my om jou te vra om die skrywe waarna jy verwys taalkundig te lees. Met ander woorde, sit die sin welke jy gebruik as verwysing binne die konteks van die parragraaf waarin dit dit opgesluit is. Nie 'n onafhanklike stelling nie jy sien. En natuurlik dan direk verwant aan die stelling wat dit vooruitgaan.

Dit is maar met die taal soos met die mens. Sou jou vader sinneloos wees is die kans dat jy sinneloos is, baie goed. Is die pa duidelik uitgesproke volg die seun natuurlik op die spoor.

Moet ek verder verduidelik?

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #31 op: July 09, 2010, 06:42:31 PM »
Twakkie, het jy nie werk om te doen nie...?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #32 op: July 21, 2010, 08:38:06 PM »

Shalom, Ek het 'n paar vrae.

3. Weet jy waar Donkerhoek is?

Bestaan die plek nog? Het nog die notule van die laaste vergadering daar. Net voor wyle Ds Mossie kapitaleer het. Die foto tydens daardie beraad geneem.

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #33 op: July 22, 2010, 07:16:45 AM »
As dit Donkerhoek is, dan bly ek seker in Diamantvallei.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #34 op: July 22, 2010, 07:43:37 AM »
Donkerhoek is 'n vesting, is dit nie? En ons weet dat die plaasaanvalle gemik is op weerlose en afgesonderde teikens. En Donkerhoek het verseker nie plase wat afgesonder is nie.

Shalom, Ek het 'n paar vrae.

3. Weet jy waar Donkerhoek is?

 ??? ??? ??? ??? ::)
Ons Sal!!!

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #35 op: July 22, 2010, 09:10:41 AM »
 ;D

O aarde. Ja nee, dan was ek seker deur die verkeerde bos gelei ....

Dit is dan seker nie Donkerhoek nie. Die plekkie wys gelukkig nog op Google!

25.48.990 S
28.29.800 E

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #36 op: July 22, 2010, 12:18:45 PM »
Dat die twee Sakkie mekaar nou so verkeerd kan verstaan.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #37 op: July 22, 2010, 12:59:18 PM »
Dat die twee Sakkie mekaar nou so verkeerd kan verstaan.

Ben jy is reg! Die Sakkie -Sakkie kan dalk jolig raak! :P
Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #38 op: July 22, 2010, 01:27:29 PM »
"Ken jy tant Mossie se Sakkie-sakkie boeredans "
:)

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Plaasaanvalle neem toe in Donkerhoek-gebied
« Antwoord #39 op: July 22, 2010, 04:56:28 PM »
Het iemand dalk gekyk op Google? Is daardie plek darem naby Donkerhoek? En ek het nog fotos van Radio Donkerhoek ook. Maar dit was seker ook nie in Donkerhoek nie?

Wie is al die dansers Sanderis?

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal