Skrywer Onderwerp: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010  (Read 885 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« op: July 22, 2010, 07:39:11 PM »
Geagte Burgers van Bravoland en Besoekers

Die Volksraad van Bravoland is trots om u voor te stel aan die nuwe Staatshoof :

 Ds. Adri van Staden.

Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #1 op: July 22, 2010, 07:57:46 PM »
Baie geluk Dominee mag dit 'n baie aangename termyn wees.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #2 op: July 22, 2010, 07:58:03 PM »
Baie geluk SP Adri, mag u die nodige krag en wysheid ontvang om die Bravolanders te lei.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #3 op: July 22, 2010, 07:58:49 PM »
Baie geluk oom Adri!

Lyk my daar lê werk!  ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #4 op: July 22, 2010, 08:08:37 PM »
Baie geluk oom Adri. Bravoland is in goeie hande.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #5 op: July 22, 2010, 08:12:52 PM »
Baie geluk Oom Ds SP
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #6 op: July 22, 2010, 08:23:43 PM »
Geluk oom Adri , alle sterkte word u toegewens .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #7 op: July 22, 2010, 08:38:03 PM »
Geluk Oom Dominee.
Mag jou wysheid ons heethoofdiges in toom hou!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #8 op: July 22, 2010, 08:49:29 PM »
Baie geluk SP Ds Adri. :)

Mag u termyn met volksvryheid beloon word.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #9 op: July 22, 2010, 09:56:57 PM »
Baie geluk Adri met jou verkiesing as SP van Bravoland. God's rykste seën word jou toegebid.
Ons Sal!!!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #10 op: July 23, 2010, 06:04:25 AM »
Geluk vriend Adri - ons weet waartoe jy instaat is en sal jou ondersteun in die groot taak wat wag. Seenwense toegebid.
Kennis is mag

Afwesig Elmien Drent

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 56
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #11 op: July 23, 2010, 01:48:08 PM »
Baie geluk, Pa!

Ek is baie trots om jou dogter te wees en ek voorsien net goeie dinge vir die toekoms!
"Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde..." NGB

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #12 op: July 23, 2010, 05:11:42 PM »
Geluk pa!  Ons is almal trots op pa!  Kry pa ook 'n duur ampsmotor en groot huis in Kaapstad soos die ouens in die speel-speel kabinet van die Ruwe Suid-Afrika?

Van nou af moet ons in hoofletters praat terwyl ons op aandag staan.  Sterkte met wat voorle!

Ons
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Aankondiging van nuwe Staatshoof 2010
« Antwoord #13 op: July 23, 2010, 08:22:43 PM »
Voorlopig baie dankie aan almal. Ek is nie heeltemal seker wat met my gebur het nie, maar sal seker uitvind. Ek is vir die naweek afhanklik van 'n skootrekenaartjie en sakfoon. Ek sal oor die saak dink en bid en DV Maandag 'n meer sinvolle antwoord lewer. Weet intussen een ding: Ek beskou dit as 'n ontsaglike eer en voel erg onwaardig. Gelukkig weet ek wie is die volksraad wat saam met my in die ding is en wie is die burgers van Bravoland!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal