Skrywer Onderwerp: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010  (Read 2007 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« op: July 22, 2010, 07:40:29 PM »
Geagte Burgers van Bravoland en Besoekers

Die Volksraad van Bravoland is trots om u voor te stel aan die nuwe Adjunk Staatshoof :

 Karina Marais
Moed Vryheid Eer

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #1 op: July 22, 2010, 07:43:11 PM »
Baie geluk Karina!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #2 op: July 22, 2010, 07:59:20 PM »
Baie geluk, ASP Karina! Sterkte met die nuwe aanstelling, daar is baie werk wat wag  ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #3 op: July 22, 2010, 08:04:40 PM »
Baie geluk Karina.  Mag jy hierdie termyn baie geniet.  Dit goed om 'n vrou vir 'n slag as ASP te hê
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #4 op: July 22, 2010, 08:05:21 PM »
Baie geluk Karina

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #5 op: July 22, 2010, 08:11:54 PM »
Baie geluk ASP
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #6 op: July 22, 2010, 08:27:42 PM »
Dit goed om 'n vrou vir 'n slag as ASP te hê

Ek stem Johan .
Geluk Karina , ek weet Bravoland sal jou met trots aanvaar as ASP . Dankie dat jy nog 'n termyn Bravoland se belange op die hart dra .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #7 op: July 22, 2010, 08:39:43 PM »
Baie geluk Karina. Nou het Bravoland sy eie ystervrou.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Izak

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 113
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #8 op: July 22, 2010, 08:52:27 PM »
Baie geluk Karina! ;D

Ds Adri kon nie 'n beter "regterhand" kry nie.

Hierdie is vir my baie goeie nuus.

"Vat voor!"

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #9 op: July 22, 2010, 09:58:39 PM »
Baie geluk Karina! Ek stem vir die opmerking "Barvaoland se eie ystervrou"! Voorspoed en God's rykste seën.
Ons Sal!!!

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #10 op: July 22, 2010, 11:33:43 PM »
Baie dankie vir al die gelukwensinge, ek hoop ek sal die posisie waardig wees, maar dankie vir die vertroue.

Ek gaan die naweek bietjie afwesig wees, ek en my man gaan begin ons boerdery en dit verg bietjie werk, maar ek sal Maandag terug in die teug wees en reg om bietjie vuur te maak.

Mag almal 'n geseënde naweek hê! Kyk mooi na ons land, oom André moet vir "Barvaoland" mooi oppas...  :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #11 op: July 23, 2010, 06:02:22 AM »
Baie geluk Karina - mag jy wysheid en insig ontvang. Ons weet jy sal met toewyding jou taak verrig.
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Aankondiging van nuwe Adjunk Staatshoof 2010
« Antwoord #12 op: July 23, 2010, 08:37:06 PM »
Karina, ek is baie bly om jou aan my regerhand te hê. Soos ek jou leer ken het, is ek seker ons twee gaan lekker saamwerk. Geniet jou 'uitstappie' in die nabye Kaap en ons praat Maandag weer.
« Laaste verandering : July 26, 2010, 11:01:44 AM deur Adri van Staden »
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal