Skrywer Onderwerp: Burgerskap aansoek  (Read 3255 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Burgerskap aansoek
« op: August 02, 2010, 10:24:13 AM »
Die volgende prosedure geld as u wil aansoek doen vir Burgerskap in Bravoland:

1. U dien u versoek op hierdie draad in.
2. Die Volksraad oorweeg dan u versoek.
3. Die Staatsadministrasie sal u dan per privaat boodskap kontak met die uitslag van u aansoek.

Ek wil tog ook vra dat hier geen besprekings op hierdie draad gepos word nie, slegs aansoeke. Indien 'n pos onvanpas op hierdie draad is, sal die summier verwyder word. As daar enige vrae oor burgerskap is, kan dit op die volgende skakel bespreek word:

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,2322.0.html

Baie dankie by voorbaat vir u samewerking.
Staatsadministrasie
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #1 op: October 28, 2010, 06:01:29 PM »
Ek herinner graag alle nuwe lede dat hierdie is die plek om aansoek te doen vir Bravoland burgerskap.

Hierdie draad is nie vir besprekings nie maar SLEGS vir burgerskapsaansoeke.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Thys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
  • Eendrag Maak Mag
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #2 op: January 19, 2011, 12:51:49 PM »
Hallo almal.
Ja ek wil 'n burger word. My volk verarm - nie net finansieel nie, maar geestelik en kultureel ook en ons moet die proses omdraai!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #3 op: January 19, 2011, 01:28:10 PM »
Thys, namens die Volksraad van Bravoland, wens ek jou baie geluk met jou burgerskap. Mag jy sommer gou tuis voel.

Groete
Christa
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #4 op: January 19, 2011, 01:31:37 PM »
Ook van my af: welkom in Bravoland. Ek hoop om konstruktiewe en positiewe bydraes van jou te lees! Ons het almal se insette nodig!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Thys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
  • Eendrag Maak Mag
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #5 op: January 19, 2011, 02:47:49 PM »
Baie dankie KB en SP, ek waardeer julle goeie wense en ja ek sal bydraes lewer!

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 183
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #6 op: February 13, 2011, 10:53:27 PM »
Goeienaand,

Ek doen hiermee graag aansoek vir burgerskap.

Boeregroete,
Bittereinder

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #7 op: February 14, 2011, 07:07:05 AM »
Welkom hier, Bittereinder.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Leon Cornelius

  • Gas
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #8 op: February 14, 2011, 07:45:26 PM »
Ek wil graag aansoek doen vir Burgerskap.

Groete, Leon Cornelius

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #9 op: February 15, 2011, 07:11:58 AM »
Welkom Leon.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #10 op: February 15, 2011, 09:58:49 AM »
Leon, baie welkom hier by ons. Ek sien daarna uit om jou interessante skrywes ook hier op Bravoland te sien.
« Laaste verandering : February 15, 2011, 10:01:13 AM deur Alwyn »
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Leon Cornelius

  • Gas
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #11 op: February 15, 2011, 09:38:02 PM »
Dankie Alwyn, Ek het nie besef dat enige iemand my "interessante" skrywes ooit lees nie.

Groete.

Afwesig Frikkie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
    • www.samagte.co.za
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #12 op: April 10, 2011, 07:20:20 AM »
Hiermee doen ek aansoek vir Burgerskap.
Groetnis en veilige Dag aan almal.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #13 op: April 11, 2011, 06:59:14 AM »
Welkom Frikkie. Ons sien uit na jou bydraes hier in Bravoland!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig DewaldS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #14 op: April 11, 2011, 06:55:14 PM »
Goeienaand

Ek doen graag hiermee aansoek vir burgerskap in Bravoland.

Groete,  :)

 Dewald Scholtz.

Afwesig Frikkie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
    • www.samagte.co.za
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #15 op: April 11, 2011, 09:54:23 PM »
Dankie Adri, my lewe kan nou ook darem aangaan.
Vroeg in Mei kom die Hofsaak voor en dan sal my Naam en valse snert wat oor my versprei word ook eindig en as dinge reg verloop sal ek ook nog groot geld in my sak steek.

Skree maar as ek iewers kan help.
Groetnis en veilig wees.

Welkom Frikkie. Ons sien uit na jou bydraes hier in Bravoland!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #16 op: April 12, 2011, 06:51:32 AM »
Goeienaand

Ek doen graag hiermee aansoek vir burgerskap in Bravoland.

Groete,  :)

 Dewald Scholtz.

Welkom Dewald. Neem vrymoedigheid en gesles met ons.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Frikkie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
    • www.samagte.co.za
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #17 op: April 14, 2011, 04:02:27 PM »
Middag almal,
Ek het nou aansoek gedoen, welkom gekry van Adri en kan nog steeds nie drade oopmaak in die veiligheidsafdeling nie.
Wat is volgende om gedoen te raak.....

Groetnis en veilig wees aan almal.


Welkom Frikkie. Ons sien uit na jou bydraes hier in Bravoland!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #18 op: April 14, 2011, 06:16:10 PM »
Frikkie,

Sodra daar onder jou naam "Burger" staan en nie meer "Besoeker", dan sal jy nuwe drade kan oop maak. Wees maar geduldig, een van die moderators sal dit seker binnekort doen.

Op 'n persoonlike nood, van burgers van Bravoland word daar verwag om altyd hoflik en bedagsaam op te tree. Ek noem dit nie na aanleiding van jou onlangse optrede op Branvoland nie, maar weens die feit dat jy 'n geskiedenis het op die internet.

Groetnis en soet wees.

Afwesig Frikkie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
    • www.samagte.co.za
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #19 op: April 14, 2011, 07:04:57 PM »

Dankie Ben, geen probleem.
Solank die mense my net uitlos en op die poste reageer.
Alles sal elk geval die begin Meimaand verander vir baaaaie Lede op die internet.

Veilige aand aan almal en ek staan by.

Frikkie,

Sodra daar onder jou naam "Burger" staan en nie meer "Besoeker", dan sal jy nuwe drade kan oop maak. Wees maar geduldig, een van die moderators sal dit seker binnekort doen.

Op 'n persoonlike nood, van burgers van Bravoland word daar verwag om altyd hoflik en bedagsaam op te tree. Ek noem dit nie na aanleiding van jou onlangse optrede op Branvoland nie, maar weens die feit dat jy 'n geskiedenis het op die internet.

Groetnis en soet wees.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal