Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Burgerskap aansoek  (Read 5165 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #40 op: August 16, 2011, 10:56:33 AM »

*mompel, mompel, nog skaars SP en jaag my al klaar rond  ;D*

Oefen net sy stembande .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #41 op: August 18, 2011, 10:36:32 AM »
Hier is altyd 'n horde gaste wat Bravoland besoek. Ek wil julle almal uitnooi om om burgerskap aansoek te doen.
Kom word gerus deel van die Bravoland familie. Hierdie draad is die plek om dit te doen.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #42 op: September 01, 2011, 08:40:05 PM »
Ek nooi weer alle gaste om deel te word van Bravoland en in die gesprekke te deel. Hier is waar jy om burgerskap aansoek doen.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #43 op: September 26, 2011, 08:05:58 PM »
Dis die plek waar u aansoek doen vir burgerskap. Alle besoekers is welkom om volwaardige Bravolanders te word.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #44 op: September 28, 2011, 11:26:53 AM »
sparkie het so 'n bietjie gesukkel om die pos te plaas. Baie welkom in Bravoland, sparkie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #45 op: September 28, 2011, 12:04:59 PM »
Dankie KB. Ek het gisteraand probeer help, maar die sein op die plot was weer pateties. Die ding was soos Phineas se TV wat aan die verkeerslig gekoppel is.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #46 op: November 15, 2011, 10:34:11 AM »
Ek sien Oom Manie kuier hier in die gange. Ek weet jy sal wonderlik inpas in ons kuberstaat. Hier is waar jy om burgerskap aansoek doen.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig MalOmie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 7
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #47 op: January 26, 2012, 10:12:28 AM »
Dag vrinne

Ek is verheug om te sien burgerskap word in hierdie Republiek ernstig opgeneem en die blote feit dat iemand oor 'n draad kan spring, hom/haar nie outomaties as 'n burger kwalifiseer nie!

Hiermee doen ek amptelik aansoek om burgerskap, om my die geleentheid te gee om 'n bydrae tot my taal en kultuur te kan lewer.

Ek is 'n 43 jarige blanke man (een van die wat heel laaste, indien ooit oorweeg sal word vir AA poste) woonagtig in Kaapstad en baie trots op my velkleur, geloof, taal, geskiedenis en kultuur.

Met dank

H.J. Pretorius
| Trots | Blank | Afrikaans | Gelowig | Boer |

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #48 op: January 26, 2012, 11:33:03 AM »
Mal Omie :P Baie welkom in Bravoland. Baie geluk ook met die burgerskap.

Ek is bly om nog 'n Kapenaar hier by te voeg, dit is hoogtyd ook  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #49 op: January 26, 2012, 11:51:24 AM »
Welkom MalOmie.
Burgerskap gaan gepaard met die navolging van Bravoland se reëls. Indien jy jou skuldigmaak aan die verbreking daarvan, sal jy waarskuwings ontvang. Burgerskap kan ook opgehef word vir herhaalde oortredings. Dus is jy korrek as jy opmerk dat burgerskap 'n ernstige saak is.

ASP Kleinbekkie, jy is toe nie die enigste rebel in die Kaapkolonie nie! ;)
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #50 op: January 26, 2012, 11:55:23 AM »
ASP Kleinbekkie, jy is toe nie die enigste rebel in die Kaapkolonie nie! ;)

Ek is definitief nie die enigste een nie, maar beslis die voortydigste  ;D  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #51 op: January 26, 2012, 01:56:53 PM »
Vriend MalOmie, hartlik welkom as burger van ons eie Republiek
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #52 op: February 19, 2012, 07:04:25 PM »
Vir die gaste wat graag meer betrokke wil raak by Bravoland, is dit die draad om aansoek te doen vir burgerskap. Indien jy 'n burger is, het jy die vermoee om nuwe drade te begin en nie net om op drade te reageer nie. Ek nooi alle gaste wat Bravoland se misie en visie onderskryf om burgers te word.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #53 op: February 20, 2012, 08:25:58 AM »
Die volgende prosedure geld as u wil aansoek doen vir Burgerskap in Bravoland:

1. U dien u versoek op hierdie draad in.
2. Die Volksraad oorweeg dan u versoek.
3. Die Staatsadministrasie sal u dan per privaat boodskap kontak met die uitslag van u aansoek.

Ek wil tog ook vra dat hier geen besprekings op hierdie draad gepos word nie, slegs aansoeke. Indien 'n pos onvanpas op hierdie draad is, sal die summier verwyder word. As daar enige vrae oor burgerskap is, kan dit op die volgende skakel bespreek word:

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,2322.0.html

Baie dankie by voorbaat vir u samewerking.
Staatsadministrasie
Moed Vryheid Eer

Afwesig trotswit

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 20
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #54 op: February 20, 2012, 09:03:58 AM »
Goeie more.

Ek "kuier" al lank hier, en ek wil graag aansoek doen vir Burgerskap.

Baie dankie

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #55 op: February 20, 2012, 09:36:41 AM »
Trotswit, baie geluk met jou burgerskap. Hoop jy geniet dit terdee hier in Bravoland.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #56 op: February 20, 2012, 11:48:39 AM »
Trotswit, hartlik welkom in Bravoland.
Kennis is mag

Afwesig trotswit

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 20
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #57 op: February 20, 2012, 01:38:39 PM »
Baie dankie vir die hartlike verwelkoming. Voel klaar tuis tussen Volksgenote.

Afwesig August

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #58 op: February 22, 2012, 10:49:38 PM »
Hiermee doen ek aansoek vir burgeskap

Vriendelike groete aan al die Bravolanders

August Arnold

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Burgerskap aansoek
« Antwoord #59 op: February 23, 2012, 07:54:36 AM »
Die paspoort is toegeken. Baie welkom in Bravoland as 'n burger.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal