Skrywer Onderwerp: Visie vir Departement Gesondheid  (Read 314 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Visie vir Departement Gesondheid
« op: August 10, 2010, 06:57:03 PM »
Visie vir Departement Gesondheid:
Om Bravoland Burgers en besoekers meer in te lig oor gesondheidskwessies wat aangespreek behoort te word. 

Missie:
1 Meer kundiges by hierdie departement te betrek vir effektiewe deelname
2 Om te fokus op sake om gesondheid te verbeter.
3 Besprekings van die gesondheid van mens.
4 Om die eie bloedbank TABOK beter te bemark.
5 Om te kyk of ons nie ons eie dokters en mediese studente te ondersteun in hulle werk deur na hulle te verwys.
6 Om sake aan te spreek wat gesondheid in ons eie omstandighede raak soos die griepinspuitings wat hierdie jaar alles gegaan het vir minder bevoorregtes ens. 
7 Hoe kan arm blankes gehelp word om beter mediese dienste te ontvang.
8 Om die gesondheidsdepartement ook uit te brei vir diere gesondheid.
9 Om veral te fokus op boererate om dit weer in gebruik te neem omdat daar baie mense is wat al vergeet het van die goeie raad.
10 Hoe kan ons voorsien dat ons eie mense behoue bly vir die groot moontlikheid van die Volkstaat waar ons hulle gaan nodig hê.
11 Besprekings oor hoe kan ons, ons eie gesondheid bevorder in ons situasie bv. vuil water ens.
12 selfs besprekings oor natuurlike geneesmiddels.

Stuur maar 'n persoonlike boodskap aan my as julle nog voorstelle het om iets by te sit.

Gesels lekker saam en help asseblief om hierdie departement uit te bou.
« Laaste verandering : August 10, 2010, 07:00:19 PM deur Johan Joubert »
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal