Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Triomfvlag bestelling 2010  (Read 1421 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Triomfvlag bestelling 2010
« op: August 17, 2010, 01:17:53 PM »
Hier is die pryse, soos belowe. Let asb. daarop dat hoe meer ons bestel, hoe minder kos die vlae.

Vlaggrootte: 90 cm x 60 cm

5 vlae @ R 435.00 elk
10 vlae @ R 285.00 elk

Vlaggrootte: 135 cm x 90 cm

5 vlae @ R560.00 elk
10 vlae @ R 390.00 elk

Vlaggrootte: 180 cm x 120 cm

5 vlae @ R685.00 elk
10 vlae @ R 495.00 elk

Vlaggrootte: 15 cm x 10 cm
Lessenaarvlaggie met swart plastiek basis

20 vlae @ R35.00
50 vlae @ R30.00

Vlaggrootte: 45 cm x 30 cm
Motor vlaggie met plastiekstokkie wat by motorvenster inhaak.

20 vlae @ R 55.00
100 vlae @ R 50.00

Posgeld en verpakking sal standaard @ R 35.00 per pakkie bereken word.


« Laaste verandering : August 17, 2010, 03:49:46 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Triomfvlag bestelling 2010
« Antwoord #1 op: August 17, 2010, 02:31:13 PM »
Ek sal graag 180cm x 120cm een vat , laat ek net bietjie spaar .
En dan 'n motorvlaggie ook .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Bemarking van Bravo
« Antwoord #2 op: August 17, 2010, 02:53:38 PM »
 Middag KB,

180 cm x 120 cm vlag
Lessenaar vlaggie

Laat weet waar en wanner die geld inbetaal moet word.

Is die pryse reg vir die 10 vlae? Ek merk dat die 180 en 135 dieselfde prys by het.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag bestelling 2010
« Antwoord #3 op: August 17, 2010, 03:52:02 PM »
Kan ek sommer nou hier bestel, KB?

Ek soek een lessenaarvlaggie (15X10) en een van 90X60 asb. Wat van as jy almal van Pretoria-omgewing s'n bv. HvO toe pos dan kan ons dit daar gaan haal? Dit sal die posgeld minder maak vir jou.

Sal jy vir ons die finale pryse gee sodra die bestellings geplaas word, en kan ek dit dan sommer by Oranjekas se rekening inbetaal?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Triomfvlag bestelling 2010
« Antwoord #4 op: August 17, 2010, 04:22:16 PM »
Moet ons probeer om almal dieselfde grootte vlae te bestel, sodat daar ten minste 10 van elke grootte is wat in aanvraag is, of kan ons minder as tien van elke grootte bestel?

Anders moet ons dalk die twee gewildste groottes identifiseer en dan kan mense uit die twee verskillende groottes kies...
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag bestelling 2010
« Antwoord #5 op: August 18, 2010, 11:33:10 AM »
Die pryse hierbo is per minimum bestelling. Ek dink dat elkeen eers sy/haar bestelling plaas en dan kan ons sien hoe ons dit kan pasmaak om die minimum getalle te ontmoet.

Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal