Skrywer Onderwerp: 2010 Volkshulp aksie  (Read 4718 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
2010 Volkshulp aksie
« op: August 17, 2010, 02:33:30 PM »
Bravolanders,

Dit is 'n instelling op Bravoland dat ons ten minste een keer 'n jaar die helpende hand uitreik na ons volksgenote in ernstige nood. Dit behels dat ons van nou af gaan begin met insamelings om blanke minderbevoorregtes te help. Ons vra u om asb te help, dit hoef nie net skenkings te wees nie, teenwoordigheid op die dag van die hulpaksie sal ook hoog op prys gestel word. Dit doen 'n mens se hart goed om ander te kan help, al is dit ook hoe gering.

As u dan ook voorstelle kan gee van waar en wie ons kan bystaan, sal ons dit waardeer. Dan kan ons ook so gedurende die gesprekke op 'n datum besluit wat verkieslik so teen einde November of begin Desember moet wees.

Ek dank u by voorbaat vir u hulp, ondersteuning en gebede in verband met hierdie projek.

Plaas, kan jy asseblief vir ons die bank besonderhede gee waar geldelike bydraes inbetaal kan word.

Dankie.

« Laaste verandering : October 14, 2010, 10:42:19 AM deur Sanderis »

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #1 op: August 20, 2010, 08:54:26 PM »
Moet ons weer hierdie jaar 'n helpende hand uitreik ?

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #2 op: August 20, 2010, 09:16:14 PM »
Dis eintlik maklik vir my om net te sê ja maar ek is ongelukkig skuldig dat ek nie al die funksies kan bywoon nie weens omstandighede.

Ek sal graag wil sien dat daar weer 'n helpende hand uitgereik word.  Laat weet maar as ek kan help met iets.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Sanderis

  • Gas
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #3 op: August 21, 2010, 08:48:26 AM »
Enigste voorstelle van voorkeurgebied wat ons moet help ?

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #4 op: August 22, 2010, 04:32:48 AM »
Wat van dieselfe as velede jaar? Daar is sekerlik nog n behoefte?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #5 op: August 22, 2010, 06:00:43 AM »
Wat van dieselfe as velede jaar? Daar is sekerlik nog n behoefte?

Ek steun Meerkat se gedagte en maak dit 'n formele voorstel!
« Laaste verandering : August 22, 2010, 06:02:47 AM deur André Strydom »
Ons Sal!!!

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #6 op: August 24, 2010, 05:11:40 PM »
Hier is die bankbesonderhede vir die Volkshulp aksie:

Naam:          Oranjekas
Bank:          Standard Bank
Tipe:          Tjek
Rek nr:            271240490
Takkode:          010545
Verwysing:     0133576533.

Die verwysingsnommer is baie belangrik want dit is Bravoland se rekeningnommer.




BOK se ABSA rekening kan ook gebruik word

Naam:     Bravoland Ondersteuners Klub
Bank:      ABSA
Tipe:       Tjek
Tak:        Mosselbaai
Rek nr:   407 1429 502

Verwysing: Volkshulp 2010
VOEL TUIS

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #7 op: September 01, 2010, 02:34:15 PM »
Ek wil net graag hierdie weer onder almal se aandag bring.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #8 op: September 01, 2010, 04:10:07 PM »
Burgers, help ons asseblief om 'n area te identifiseer, waar ons  ons mede Volksgenote kan gaan help.

Moed Vryheid Eer

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #9 op: September 01, 2010, 05:54:52 PM »
Dankie KB. Ons gaan weer die mense by Lochvaal help. Ons weet dat die hulp baie goed by hulle aangewend word. Nou het ons net bydraes nodig.

Sanderis

  • Gas
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #10 op: September 02, 2010, 11:50:39 AM »
Ek het 'n voorstel wat in my brand , al geruime tyd .
Afhangende hoe die volkshulp aksie vorder sal seker die haalbaarheid daarvan bepaal of nie .
Die oorspronklike idee is om 'n CVO skool te help op enige denkbare wyse moontlik bv. skryftoerusting , fondse vir 'n spesifieke projek ens . Die doel sal wees om ons eie onderwysstrukture te versterk deur ondersteuning en dit dalk moontlik maak vir minder gegoede blankes om ordentlike onderwys vir hul kinders te kry .

Maar nou dat Lochvaal geidentifiseer is kan ons die oorspronklike idee aanpas . Lochvaal het tog seker ook heelwat behoeftige kinders met in ag genome skoolsake . Kan daar nie bepaal word wat presies die behoeftes van die gesinne / kinders is in dié opsig nie ?

Wat dink julle ?

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #11 op: September 02, 2010, 08:07:21 PM »
Rein gedagte Sanderis - miskien kan die twee aksies gekombineer word

Plaas, ek het 'n betaling gemaak - gemerk hulpfonds

Kom vriende, ons doen dit elke jaar met styl.
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #12 op: September 03, 2010, 08:50:45 AM »
Ek hou van jou gedagte Sanderis. Dalk kan ons op die manier dit vir van die kinders van Lochvaal moontlik maak om skool toe te gaan!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #13 op: September 04, 2010, 02:10:53 PM »
Sanderis

Ek hou baie van die gedagte.
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Martin Jordaan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 125
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #14 op: September 04, 2010, 06:46:44 PM »
Burgers

Die naaste CVO skool aan Lochvaal waarvan ek bewus is, is Heilbron en Greylingstad.  Dit sou die ideaal wees om van die kinders te help om koshuisakkomodasie te kry by Heilbron.  Ek reken hulle het nog 'n koshuis.  Dit kos egter baie.  Dalk moet ons dit oorweeg om met 'n projek te begin om 'n onderwyserres te bekom wat in samewerking met 'n bestaande CVO skool vir die voorskoolse kinders by Lochvaal kan skoolgee.  Sodoende kan daar dalk sommer 'n CVO skool groei in die omgewing.  Dalk kan tannie Sally hulle ons help om 'n geskikte terein in die omgewing te identifiseer waar ons kan begin met 'n CVO kleuterskool (dan subsudieer ons die deurgangshuis se kleutes), maar wat groot genoeg is om uit te brei na 'n laerskool en later selfs hoërskool?  Ek dink egter nie dit sal met ons kersprojek gedoen kan word nie.  Dalk moet ons probeer om vir een verdienstelike kind 'n beurs te skep om hom/haar te kan koshuis toe stuur.  Skuus as dit deurmekaar klink, ek skryf sommer soos my gedagtes loop. Ek twyfel of dit help ons help om die fisiese nood te verlig maar die kinders word verheiden in die staat se onderwyssisteem nie.
Geskiedenis was nog nooit deur meerderhede gedomineer nie, maar slegs deur toegewyde minderhede wat onvoorwaardelik by hulle geloof gestaan het.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #15 op: September 15, 2010, 04:56:55 PM »
Terug by die Kersaksie: My moeder het vandag beloof om 'n bees te skenk vir die beplande aksie.

Ons sal dit bewerk (saag, maal, pakkies maak, vries) en dit dan vir die Kersaksie Transvaal toe bring op die dag van die oorhandiging.

Intussen sal ons probeer om nog skenkings hier te kry en dit ook saambring. Ek sal julle op hoogte hou van hoe dit gaan.

Wanneer die datum vir die aksie bepaal is, sal ons reisreëlings tref.

Ds. Martin het ons darem vir koffie genooi as ons daar verbykom, dan kan ons darem halfpad bietjie asem skep!  :)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #16 op: September 16, 2010, 07:32:08 AM »
Sjoe, Karina, dit is darem gulhartig van jou ma! Gee vir haar namens ons almal 'n klapsoen en 'n stywe drukkie! Baie, baie dankie. Nou moet ons begin plek en datum vasmaak.

Lochvaal?

27 November of 4 Desember?

Praat saam!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #17 op: September 20, 2010, 10:21:16 AM »
Ek wil asb almal versoek om voortaan net die Oranjekas rekening te gebruik vir inbetalings.

BOK se ABSA rekening gaan gesluit word, want ons wil hulle graag help met hul transformasie doelwitte.

Hier is die Oranjekas besonderhede

 Naam:          Oranjekas
Bank:          Standard Bank
Tipe:          Tjek
Rek nr:            271240490
Takkode:          010545
Verwysing:     0133576533.

Die verwysingsnommer is baie belangrik want dit is Bravoland se rekeningnommer.
VOEL TUIS

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #18 op: September 20, 2010, 11:53:37 AM »
Ek wil asb almal versoek om voortaan net die Oranjekas rekening te gebruik vir inbetalings.

BOK se ABSA rekening gaan gesluit word, want ons wil hulle graag help met hul transformasie doelwitte.

Hier is die Oranjekas besonderhede

 Naam:          Oranjekas
Bank:          Standard Bank
Tipe:          Tjek
Rek nr:            271240490
Takkode:          010545
Verwysing:     0133576533.

Die verwysingsnommer is baie belangrik want dit is Bravoland se rekeningnommer.


Hoor,hoor!!!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: 2010 Volkshulp aksie
« Antwoord #19 op: September 20, 2010, 01:49:04 PM »
Bravo!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal