Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Struktuur  (Read 3717 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Struktuur
« op: June 11, 2007, 09:02:14 PM »
Wat is julle gevoel oor die struktuur binne in Beveiliging?

Kan ons kyk na benamings soos, Kommandant ens. of gaan dit nou weer die hele militere vleuel van voor af oopkrap?

Dankie

Kobus
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #1 op: June 11, 2007, 09:03:12 PM »
Kommandant-generaal
Assistent-kommandant-generaal
Veggeneraal

Hoofkommandant
Assistent-hoofkommandant

Kommando-offisiere:

Kommandant
Veldkornet
Assistent-veldkornet

Manskappe:

Korporaal
Burger
Vir Volk en Vaderland

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Struktuur
« Antwoord #2 op: June 11, 2007, 11:51:20 PM »
Goeie voorstel, Kobus.

Ek hou ook hiervan, dit gee 'n bietjie ekstra vleis om die saak.

Vriendelike groete

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #3 op: June 12, 2007, 01:49:19 PM »
Wonderlik

Ek werk aan idees oor hoe jy kwalifiseer om die range te kry.

dankie vir julle insette

K
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Struktuur
« Antwoord #4 op: June 12, 2007, 06:21:57 PM »
Kobus,

Dit lyk baie goed en dit smaak so bietjie na die ou Boere stelsel. Ek hou daarvan. Ons is nie 'n "normale" groep nie en ek dink ook nie die "normale" rang strukture sal vir ons werk nie.

Groete
Maarten
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #5 op: June 12, 2007, 07:33:43 PM »
Maarten

Hierdie is die range wat gedurende die ABO gebruik is.

Groete

Kobus
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Struktuur
« Antwoord #6 op: June 12, 2007, 07:35:42 PM »
Maarten

Hierdie is die range wat gedurende die ABO gebruik is.

Groete

Kobus

Ek het van hulle erken as range uit die ABO - net nie geweet dat Korporaal ook daar was nie. Ek hou daarvan en dink dit sal ons goed dien....dit is meer indians as chiefs.
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #7 op: June 12, 2007, 08:03:15 PM »
Maarten

Ek sal seker maak oor korporaal.
Dalk is my bronne verkeerd.

K

Vir Volk en Vaderland

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Struktuur
« Antwoord #8 op: June 12, 2007, 08:41:53 PM »
Ek dink jou bronne is reg, ek is net bietjie oningelig. Daar is 'n plek vir 'n korporaal in elke mag. My pa was al 'n kaptein, toe is hy nogsteeds bang vir 'n korporaal.
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #9 op: June 13, 2007, 09:28:04 PM »
Struktuur: Bravoland Kommando
12 Burger = Eenheid
48 Burgers = Kommando
192 Burgers = Regiment


Burger:
Enige Burger van Bravoland kan aansoek doen om betrokke te raak by die Dept van Beveiliging.

Korporaal:
'n Korporaal sal aangestel word oor 'n minimum van 12 Burgers en is nomineerbaar deur  die Hoofkommandant en aanstelbaar deur die Kommandant-Generaal.

Veldkornet:
'n Veldkornet sal slegs aangestel word sodra 'n volledige kommando van 48 lede bestaan. Nomineerbaar deur  die Hoofkommandant en aanstelbaar deur die Kommandant-Generaal.

Assistent-veldkornet:
'n Assistent-veldkornet sal slegs aangestel word sodra 'n volledige kommando van 48 lede bestaan. Nomineerbaar deur  die Hoofkommandant en aanstelbaar deur die Kommandant-Generaal.


Kommandant:
'n Kommandant sal slegs aangestel word sodra 'n volledige kommando van 48 lede bestaan. Nomineerbaar deur  die Hoofkommandant en aanstelbaar deur die Kommandant-Generaal.

Assistent Hoofkomandant:
'n Assistent Hoofkommandant sal slegs aangestel word sodra 2 of meer volledige kommando's van 48 lede elk bestaan. Nomineerbaar deur  die Hoofkommandant en aanstelbaar deur die Kommandant-Generaal.

Hoofkommandant:
Nomineerbaar deur 'n Lid van die Volksraad en verkiesing deur stemming van Volksraad

Kommandant-generaal:
Nomineerbaar deur 'n Lid van die Volksraad en verkiesing deur stemming van Volksraad

Assistent-kommandant-generaal:
Nomineerbaar deur 'n Lid van die Volksraad en verkiesing deur stemming van Volksraad
Veggeneraal:
Nomineerbaar deur 'n Lid van die Volksraad en verkiesing deur stemming van Volksraad




« Laaste verandering : June 13, 2007, 09:48:19 PM deur Oranje Vrystaat »
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Struktuur
« Antwoord #10 op: June 13, 2007, 09:48:06 PM »
Struktuur: Bravoland Kommando
12 Burger = Eenheid
48 Burgers = Kommando
192 Burgers = Regiment


Briljant!
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #11 op: June 13, 2007, 09:50:28 PM »
Dankie Sakkie

Kom ons toets nog maar die idees

Dankie Maarten
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Struktuur
« Antwoord #12 op: June 13, 2007, 10:11:26 PM »
Ek stel voor ons verdubbel die syfers bietjie.

24 Burger = 1 Eenheid
4 Eenhede = 1 Kommando
4 Kommando's = 1 Regiment

Dit sal veroorsaak dat ons nie met te veel offisiere sit nie. Dit is 'n baie gevaarlike ding vir moraal.

Dit maak ook opleiding van leiers makliker.

Wat dink julle?
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #13 op: June 14, 2007, 07:18:23 AM »
Klink goed Maarten
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Struktuur
« Antwoord #14 op: July 21, 2007, 10:26:10 AM »

Ons is bewus van die DVD.  My departement se amptelike stelling daarop is die volgende:

"Ons assosieer onsself geensins met die groep (uitreikers van die DVD) nie. Ons bevorder paraatheid by ons burgers vir ENIGE gebeurtenis wat mag plaasvind.  Hierdie sluit natuurrampe, ongelukke, inbrake, motorkapings en natuurlik enige aanvalle in."

Die departement is ook besig om inligting op te volg oor die DVD en kan eersdaags iets daaroor plaas.

Kobus


Kobus.

Ek ondersteun jou ten volle met bogenoemde.  Ons moet paraat wees vir enige gebeurlikheid.  Soos jy tereg op gemerk het is ons prioriteit die hede.  Daagliks as ons die media dop hou lees en sien ons hoe ons mense geraak word deur misdaad.

Ons sal moet werk aan 'n werkbare plan om bewustheid te kweek by ons mense. 

Dit is waarom ons die kennis van Bravolanders nodig het om betrokke te raak by Beveiliging.

Groete.

Nantes.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Adolph

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 28
Re: Struktuur
« Antwoord #15 op: July 23, 2007, 10:48:21 PM »
Oranje Vrystaat
Ek stem volkome saam rakende die rang struktuur, maar hou in gedagte hoe groter hoe versadiger gaan die struktuur word. Wat ek wil se is daar moet beweeg ruimte wees vir bevordering, want die tyd stap aan en die lede gaan verseker vermeerder.
Die A/O rang , luitenant en moontlik kapt range kan ook oorweeg word. Ek besef ons wil dit nie kompliseer nie maar kom ons doen dit reg van die begin. Jou voorstel is uitstekend !! ;)
Dan verder om 'n veiligheids mag ter beveiliging op die been te bring gaan harde werk verg, maar ons is daar vir hulp en ondersteuning. Vele hande en gedagtes maak die werk ligter en aangenaam.
Ons moet 'n korps bou soos wat Hitler gehad het, dan gaan die poppe daans  :o
Terloops ek was 'n offisier in die SAP. So kom ons doen die ding!!
Boere Groete
Geteken : Adolph Hitler

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Struktuur
« Antwoord #16 op: July 24, 2007, 12:43:01 PM »
Reg en bereid vir diens in die mediese korps.

Ek voel dat ten minste een persoon in n seksie mediese oplieding moet ondergaan en bied my dienste hiervoor aan.

Bravo is dalk nog te klein vir n mediese korps maar as een of meer persone in n seksie opgelei word kan dit klaar n verskil maak. Ek stel ook voor dat elke lid sy eie noodhulp vooraad self saamdra.


Wanneer en hoe gaan oplieding geskied , nie net medies nie maar takties ook , ons ou manne wat in die weermag was het nou n plig om ons kennis en ondervinding met die jonger manne te deel om n mag te he vir die toekoms


Wat is die wetlike aspekte van para militere/sekuriteits  oplieding in die NSA, kan Knoppies of een van die ander regsgeleerdes vir ons dalk meer daaroor se?
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Struktuur
« Antwoord #17 op: July 24, 2007, 07:50:03 PM »
Adolph.

Dankie vir jou inset.  Ek wil nie namens die Minister praat nie maar wat die rang struktuur aan betref, gaan beveiliging s'n basies Weermag range wees.  Op die stadium van Wet en Orde onder Justisie.

Groete.
Nantes
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #18 op: July 24, 2007, 09:44:00 PM »
Ek verstaan. Dankie Kobus. Ek sal hou by die reels.

Barries

Dankie, maar dis nie reels nie, dis struktuur!

Kom gesels saam!

Groete

Kobus


Vir Volk en Vaderland

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #19 op: July 24, 2007, 09:45:31 PM »


Nantes

Dankie man.  Ek sien daar was vandag weer groot konsternasie oor die groep en ek voel dit is veiliger as ons van hulle distansieer.

www.iol.co.za

Kobus
Vir Volk en Vaderland


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal