Skrywer Onderwerp: Struktuur  (Read 3445 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #20 op: July 24, 2007, 09:50:03 PM »
Oranje Vrystaat
Ek stem volkome saam rakende die rang struktuur, maar hou in gedagte hoe groter hoe versadiger gaan die struktuur word. Wat ek wil se is daar moet beweeg ruimte wees vir bevordering, want die tyd stap aan en die lede gaan verseker vermeerder.
Die A/O rang , luitenant en moontlik kapt range kan ook oorweeg word. Ek besef ons wil dit nie kompliseer nie maar kom ons doen dit reg van die begin. Jou voorstel is uitstekend !! ;)
Dan verder om 'n veiligheids mag ter beveiliging op die been te bring gaan harde werk verg, maar ons is daar vir hulp en ondersteuning. Vele hande en gedagtes maak die werk ligter en aangenaam.
Ons moet 'n korps bou soos wat Hitler gehad het, dan gaan die poppe daans  :o
Terloops ek was 'n offisier in die SAP. So kom ons doen die ding!!
Boere Groete


A

Dankie vir jou positiewe bydrae.  Die gevoel was om vir nou nie te veel die struktuur te kompliseer nie.  Die lekker van Bravoland is dat ons kan bou en breek soos wat ons vorder.  ONS bepaal waarnatoe ons gaan en nie iemand daar buite nie.

Kom ons kry eers meer burgers hier aan die werk en dan kan ons die range later vasmaak.

Groete

Kobus
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Struktuur
« Antwoord #21 op: July 24, 2007, 09:52:29 PM »
Reg en bereid vir diens in die mediese korps.

Ek voel dat ten minste een persoon in n seksie mediese oplieding moet ondergaan en bied my dienste hiervoor aan.

Bravo is dalk nog te klein vir n mediese korps maar as een of meer persone in n seksie opgelei word kan dit klaar n verskil maak. Ek stel ook voor dat elke lid sy eie noodhulp vooraad self saamdra.


Wanneer en hoe gaan oplieding geskied , nie net medies nie maar takties ook , ons ou manne wat in die weermag was het nou n plig om ons kennis en ondervinding met die jonger manne te deel om n mag te he vir die toekoms


Wat is die wetlike aspekte van para militere/sekuriteits  oplieding in die NSA, kan Knoppies of een van die ander regsgeleerdes vir ons dalk meer daaroor se?

Boeredok!

Wat 'n welkome gesig hier by ons!  Skud blad man!

Jou voorstel oor mediese opleiding is uit die aard van die saak van kardinale belang.  Dankie vir jou aanbod!

Soos aan Adolph genoem sal ek graag wil he dat die res van ons burgers net bietjie aktief moet begin raak voordat ons aksies/opleiding loods.

Wees egter verseker dat ek op jou knoppie sal druk!

Kobus
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Struktuur
« Antwoord #22 op: July 27, 2007, 09:15:36 PM »
Reg en bereid vir diens in die mediese korps.

Wat is die wetlike aspekte van para militere/sekuriteits  oplieding in die NSA, kan Knoppies of een van die ander regsgeleerdes vir ons dalk meer daaroor se?

Naand Boeredok.

Ek kan jou vrae rondom sekuriteitsopleiding antwoord as jy meer spesifieke vrae vra.

Laat weet ek antwoord graag.  Ek is op hoogte van DIE WET OP DIE REGULERING VAN DIE PRIVATE SEKURITEITSBEDRYF (WET 56 VAN 2001)

Groete.

Nantes.
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig drake2000

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
sekuriteit opleidings
« Antwoord #23 op: March 10, 2010, 01:55:57 PM »
goeie dag kan iemand my asb help ek is op soek na die regte prosedures hoe om te praat oor 'n twee rigting radio ek moet 'n taak inhandig oor sekuriteit

enige hulp sal hartlik  wardeer word stuur asb enige inligting na my e-pos

Baie dankie

JP Martin

jpmartin12@gmail.com

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Struktuur
« Antwoord #24 op: April 13, 2010, 09:21:32 AM »
Ek weet nie regtig om met wie en waar te praat . Ek was in die ou saw en was n LT in die infantrie en later meg en ook ops offisier  ens. AS ek kan help met iets roep net .
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Struktuur
« Antwoord #25 op: April 13, 2010, 09:31:29 AM »
Ek weet nie regtig om met wie en waar te praat . Ek was in die ou saw en was n LT in die infantrie en later meg en ook ops offisier  ens. AS ek kan help met iets roep net .

Ek dink jy moet met die kommando korps gesels. (Frans Jooste)

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Struktuur
« Antwoord #26 op: April 13, 2010, 09:41:16 AM »
Dankie Ben. Ek sal dit google en met Frans probeer gesels.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal