Regtelike Sake > Departement van Beveiliging

Statestieke

(1/1)

Johan Joubert:
Het iemand dalk statistieke rondom die werking van die polisie?  Ek is nogal nuuskurig oor die tydperk voor 86 om dit met vandag te vergelyk.

Sanderis:
Ongelukkig nie Johan , ek kan probeer diskrete navrae doen . Ek het die ander dag 'n artikel opgetel wat daarop dui dat polisie die statistieke kook om hulself in 'n goeie lig te plaas .

Johan Joubert:
Statistieke wat ek tot dusver gekry het wys dat ons misdaadsyfer 2de hoogste in die wêreld is en ek kan nie glo dat Kanada die hoogste syfer het nie.

Natuurlik kook die polisie die syfers maar dit lyk nog baie beroerd.  Hoekom ek vra is ek en 'n vriend het bietjie debat gevoer of is polisie onder betaald of nie.  Vir wat die misdaadsyfer is het ek maar aangevoer dat hulle juis oorbetaald is.

Sanderis, as jy nog die dokument wat jy opgetel het, kan jy dit dalk vir my per epos aanstuur of dalk 'n PB?

Navigation

[0] Message Index

Go to full version