Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.  (Read 1053 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« op: September 05, 2010, 07:42:12 PM »
‘n Kleinseun van Dr. Hendrik Verwoerd, ook Hendrik Verwoerd is Sondagoggend die 5de September 2010 deur drie swartmans aangerand toe Verwoerd hulle betrap het waar hulle buite die AP kerk Rayton/Cullinan besig was om ‘n voertuig te steel. Hendrik Verwoerd, die bankbestuurder van Kleinfontein Spaar en Krediet en diaken  van die AP kerk Rayton/Cullinan, het tydens die erediens  gemeentelede se voertuie opgepas buite die kerk. Die gebruik om die voertuie op te pas tydens die erediens het ontstaan nadat ‘n voertuig daar gesteel is. Verwoerd het die motordiewe betrap waar hulle besig was om ‘n BMW wat aan een van die gemeentlede behoort te steel en die swartmans het hom aangerand en gevlug. Die orrelis in die kerk het opgestaan en geroep dat daar skurke op die kerk se grond was.
 
‘n Tiental mans het opgespring en die booswigte agterna gesit. Die agtervolgers het ingesluit lede van die Donkerhoek Verkenners en van die gemeenskapsbeveiligingsgroep – Conserv. ‘n Wilde jaagtog het gevolg en die booswigte het wielspanders en ander gereedskap uit hulle voertuig gegooi na die agtervolgers. Met puik bestuursvernuf is die booswigte tot stilstand gedwing net voor Mamelodi en daar inhegtenis geneem deur die lidmate van die AP Kerk en lede van die gemeenskap wat per radio en telefoon opgeroep is.
 
Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika is trots op hierdie Boere en glo dat ‘n duidelike boodskap aan die terroriste uit gegaan het; Los die Boere uit!
 
 
Ben Geldenhuys
President
Verkenners Beweging van Suid-Afrika

Sanderis

  • Gas
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #1 op: September 05, 2010, 08:29:06 PM »
Netjiese werk manne .
Ai dat mens op 'n Sondag met sulke onsmaaklikhede moet opgeskeep sit in die middel van 'n erediens .

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #2 op: September 05, 2010, 09:23:10 PM »
Hendrik is gelukkig net lig beseer deur n oppervlakkige steekwond in die wang.

Ek wil graag hiermee my dank en bewondering uitspreek vir die manne wat so vinnig en doelgerig opgetree het. Uit die toerusting wat uit hul voertuig gehaal is, was dit duidelik dat ons hier met gevaarlike, geharde en professionele misdadigers te doene gehad het.

Julle kan my maar glo dat boere op die offensief mee rekening gehou moet word, en dit nogal in hulle kisklere op n Sondagmore. Tot die polisie was taamlik verbyster oor die effektiwiteit van die immobilisasie en arrestasie van die kriminele, en van hulle het hardop gewonder oor die taktiek wat gebruik was.

Hierdie manne onder ons het vandag n guns aan die gemeenskap bewys, en mens hoop dat die regsproses net so doelgerig sal sorg dat die misdadigers vir n lang tyd uit die gemeenskap verwyder sal word.

Julle manne wat so vinnig uit die kerk gedraf het sal maar die preek by die dominee moet bestel!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #3 op: September 05, 2010, 10:50:24 PM »
Ons is dankbaar dat Hendrik net lig beseer is en dat van die nader manne niks oorgekom het nie!

Hierdie aksie verdien 'n nominasie vir die De la Rey-toekenning!
Ons Sal!!!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #4 op: September 06, 2010, 07:10:10 AM »
Ek verneem dat een van die misdadigers in 'n sloot geval het net voor die arrestasie.  Hulle moes hom toe met 'n helikopter kom haal..

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #5 op: September 06, 2010, 07:37:44 AM »
EK IS TROTS OP JULLE ALMAL!!!!! ;)

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #6 op: September 06, 2010, 08:04:41 AM »
Ai, dit is lekker om sulke goeie nuus te kry. Gister het ek by die kerk op Bethal gehoor van nog so 'n mooi storie: een van die ouderlinge het Vrydagnag een van 'n groep plaasaanvallers doodgeskiet met sy .303. Hy sê hy het die eerste merkie op sy geweer gekerf ... Die boer (Riaan Fischer van Morgenzon) is net beseer. Saam met die Aucamp-geval in Ermelo klink dit of daar 'n ommekeer aan die kom is teen die misdaad in die land.

Mooi manne! Julle maak ons trots om aan dieselfe volk as julle te behoort!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #7 op: September 06, 2010, 08:40:18 AM »
Ek verneem dat een van die misdadigers in 'n sloot geval het net voor die arrestasie.  Hulle moes hom toe met 'n helikopter kom haal..

Dat hy nou so lomp kan wees. Hehehe.  ;)

Mooi so.

Afwesig Werner Pereira

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 45
Re: Hendrik Verwoerd aangerand by kerk.
« Antwoord #8 op: September 07, 2010, 09:40:36 AM »
Baie geluk aan almal! Wonderlike nuus


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal