Skrywer Onderwerp: Fotos van blanke armoede  (Read 3207 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Fotos van blanke armoede
« op: September 10, 2010, 12:02:57 AM »















Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #1 op: September 10, 2010, 12:09:06 AM »











Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #2 op: September 10, 2010, 12:14:38 AM »









Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #3 op: September 12, 2010, 08:17:11 AM »
Daar is altyd plek vir nog 'n baba of sigarette terwyl daar nie 'n toekoms vir die kindres is nie, hoekom? Ek kry die mense baie jammer en al wie daar werklik 'n verskil probeer maak is solidariteit.

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #4 op: September 12, 2010, 09:10:28 AM »
Hiermee kan ek nie stry nie Mike , inteendeel die eerste paar fotos is afkomstig van 'n verslag wat Solidariteit saamgestel het , ek twyfel of dit moontlik is om hier te plaas aangesien dit aan die groot kant is , ek kan dit wel op 1 van my Google groepe plaas en die skakel hier laat indien jul sou belangstel om die volledige dokument te sien .

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #5 op: September 12, 2010, 11:49:36 AM »

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #6 op: September 12, 2010, 01:11:02 PM »
Daar is altyd plek vir nog 'n baba of sigarette terwyl daar nie 'n toekoms vir die kindres is nie, hoekom? Ek kry die mense baie jammer en al wie daar werklik 'n verskil probeer maak is solidariteit.


Stem met jou saam oor die sigarette en die babas! Die organisasie egter wat werklik poog om 'n verskil te maak is Doulos Projekte. Gaan kyk gerus op hulle webwerf http://www.armoedebediening.co.za/ waar en waarmee hulle betrokke is. Doulos Projekte is, anders as Solidariteit, "net" betrokke by blanke armoede bediening!

Ons Sal!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #7 op: September 12, 2010, 05:05:06 PM »
Daar is altyd plek vir nog 'n baba of sigarette terwyl daar nie 'n toekoms vir die kindres is nie, hoekom? Ek kry die mense baie jammer en al wie daar werklik 'n verskil probeer maak is solidariteit.


Stem met jou saam oor die sigarette en die babas! Die organisasie egter wat werklik poog om 'n verskil te maak is Doulos Projekte. Gaan kyk gerus op hulle webwerf [url]http://www.armoedebediening.co.za/[/url] waar en waarmee hulle betrokke is. Doulos Projekte is, anders as Solidariteit, "net" betrokke by blanke armoede bediening!




Ek het lanklaas iets van Doulos oor die draadloos gehoor. Is hulle nog aan die gang?

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #8 op: September 12, 2010, 07:19:47 PM »
Daar is altyd plek vir nog 'n baba of sigarette terwyl daar nie 'n toekoms vir die kindres is nie, hoekom? Ek kry die mense baie jammer en al wie daar werklik 'n verskil probeer maak is solidariteit.


Stem met jou saam oor die sigarette en die babas! Die organisasie egter wat werklik poog om 'n verskil te maak is Doulos Projekte. Gaan kyk gerus op hulle webwerf http://www.armoedebediening.co.za/ waar en waarmee hulle betrokke is. Doulos Projekte is, anders as Solidariteit, "net" betrokke by blanke armoede bediening!


Ek het lanklaas iets van Doulos oor die draadloos gehoor. Is hulle nog aan die gang?


Ben, Doulos is steeds aan die gang en is besig om uit te brei. Hulle stuur tans ongeveer 4,000 nuusbriewe per maand aan individue en besighede wat steun lewer aan Doulos. Doulos het ook nou begin met werkskepping en opleiding wat baie bemoedigend is!

Wat werkskepping aanbetref is daar:
- Die waskamerprojek waar daar gereeld wasgoed ontvang, gewas en gestryk word. Die klere word netjies op hangers geplaas en terug besorg aan die klient.
- Die naaldwerk sentrum is besig met 500 inkopie sakke vir die Kersfunksie, stukkende klere, knope en ritslyters word herstel. Kinder rokkies en seuns hempies wat stukkend is word byvoorbeeld omskep in wasgoedpennesakke. Al hierdie items kan gekoop word by Doulos armoede bediening se kantore en hierdie gelde word weer gebruik om kos mee te koop.
- Die kosmaak proses vorder baie fluks en Doulos het reeds "platters" gemaak vir verskeie funksies.

Wat opleiding aanbetref is daar die rekenaaropleidingsentrum waar volwassenes opgelei word in bv. Microsoft Office sagteware se gebruik. Aksie Vrouekrag het nege rekenare aan Doulos se rekenaarsentrum geskenk met Kenweb en Sergo programme sowel as handboeke vir graad 4 tot 7. Die rekenare en programme is nou geinstalleer en gelaai en die beplanning is om smiddags klasse vir die kinders te gee. Daar is nou ‘n dringende behoefte aan onderwys- en hulppersoneel wat met die rekenaargesteunde onderrig kan help op 'n liefdesdiensgrondslag.
Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #9 op: September 12, 2010, 07:33:04 PM »
Daar is nou ‘n dringende behoefte aan onderwys- en hulppersoneel wat met die rekenaargesteunde onderrig kan help op 'n liefdesdiensgrondslag.


Waar is dit geleë André ?

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #10 op: September 12, 2010, 07:42:07 PM »
Daar is nou ‘n dringende behoefte aan onderwys- en hulppersoneel wat met die rekenaargesteunde onderrig kan help op 'n liefdesdiensgrondslag.


Waar is dit geleë André ?

Sanderis, Doulos is geleë in Waverley in Pretoria.

Doulos se kontakinligting is as volg:

DOULOS ARMOEDE
Codonialaan 735
Waverley

Pos Adress :
Posbus 15270
East Lynne
0186

Telefoon:
Kantoor : 012 755 8199 (kantoor ure)
E-pos : hans@armoedebediening.co.za
Uitvoerende Direkteur - J G (Hans Plakker) Janse van Rensburg
Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #11 op: September 13, 2010, 12:41:52 PM »
Dankie André .

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #12 op: October 05, 2010, 02:35:19 PM »
Hier is mynsinsiens 'n goeie, omvattende video oor blanke armoede asook Doulos se bedrywighede in die verband:

Doulos armoedebediening
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig kindvanafrika

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 7
  • Ronel
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #13 op: December 29, 2010, 06:50:58 PM »
Dit is hartverskeurend. Ek gaan in verbinding tree met hierdie organisasies. Dit brand in my om iets te begin hier in Kanada waar ons boere heerlik leef in veiligheid en oorvloed van geleentheid. Dit is ons almal se verantwoordelikheid om vir ons eie te sorg. 1Timotheus 5:8, iemand wat vir sy eie mense en veral sy huisgenote nie sorg nie, het die geloof verloen en is slegter as 'n ongelowige. Elkeen wat werk om ons volksgenote se lot te verbeter en elkeen van daardie armes is in my gebede!
Maleagi 3:7 Keer terug na My en Ek wil na julle terugkeer

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #14 op: January 04, 2011, 10:11:16 PM »



























Ek sê eerder niks van die laaste foto nie .
« Laaste verandering : January 05, 2011, 08:59:21 PM deur Sanderis »

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #15 op: April 05, 2011, 08:58:11 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #16 op: July 05, 2011, 09:29:11 PM »
White Squatters Camp- Mission Road Greenbushes 03/07/2011










http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150254960599415.343279.739484414

Afwesig Thys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 48
  • Eendrag Maak Mag
Re: Fotos van blanke armoede
« Antwoord #17 op: July 06, 2011, 08:42:04 AM »
Die foto's ruk 'n mens en ek stem saam dat die mense gehelp moet word. Wat egter vir my nog meer hartseer maak is dat die groter meerderheid van mense wat swaarkry nooit van gehoor word nie. Dit is die mense - meestal wit mans maar vrouens ook - wat afgelê (retrenched) is en nog steeds in hul huis aanbly en probeer om te oorleef. Dit is die stille meerderheid want armoede in die Afrikaner gemeenskap word nog steeds as 'n skande gesien en moet stil hanteer word. Daar word nie daadwerklik oor gepraat nie. Ek weet waarvan ek praat want ek is self daardeur en ken ander mense wat steeds sukkel.... hulle doen aansoek vir werk en kry net nooit 'n geleentheid nie maar intussen mloet die kinders se skool en klere betaal word, kos moet gekoop word ens ens ens. Die mense in die plakkerskampe moet gehelp word, maar die mense wat sukkel maar nog in hule huise woon moet gehelp word VOORDAT hulle ook in 'n plakkerskamp eindig. Ons as Boerevol moet ook meer daadwerklik werk aan ons eie mense verskaf - gebruik volkseie arbeid en as jy 'n vakante pos in jou besigheid het, probeer tog om ons eie mense aan te stel - en Bravoland het die voortou geneem met werksgeleenthede vir volksgenote - welgedaan! Dit is ook iets van Helpende Hand dalk meer aktief kan bevorder eerder as om net materiële hulp te verskaf.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal