Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Hulp vanaf Bravoland Burgers  (Read 466 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Hulp vanaf Bravoland Burgers
« op: October 07, 2010, 07:56:35 AM »
Geagte Bravoland Burger

Ons benodig u kundigheid om ons onderskeie Departemente weer op dreef te kry, soos dit 'n eerste wêreld land betaam. Help ons asseblief om Bravoland weer die Volkstaat te maak, soos wat dit moet wees.

U hoef geen buitengewonde kennis te besit nie, slegs belangstelling en hulp met kwessies waar ons kan verbeter, waar die NSA en moontlik ook ander lande fouteer.

Ek hou graag Oranjekas as 'n baie goeie voorbeeld aan u voor. 'n Gedagte wat groei tot die fisiese en nou van krag tot krag gaan.

Idees en die uitbouiing daarvan, is in ons elkeen gesetel. Bring u gedagtes en hulp na Bravoland se onderskeie departemente, want Bravoland het haar burgers nodig.
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal