Volksekonomie > Departement van Gesondheid

Toestelle vir watersuiwering

(1/1)

Johan Joubert:
Het dit werklik nodig geword vir elke huis om 'n watesuiweringstoestel te kry.  Vuil water is gedurig in die nuus.

In die program ek wil weet op Radio Pretoria het wetenskaplikes al gepraat oor 'n sisteem wat binnekort op die mark gaan wees.  Ek weet nie of dit al is nie. 

Dit is iets soos 'n teesakkie wat by die nek van die bottel kom en dan maak jy die bottel vol water en die sakkie het goed in wat die water suiwer.

Kom ons bespreek die kwessie van watersuiwering.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version