Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Aansoeke vir Departementshoof van die Departement van Grondsake  (Read 784 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Aansoeke vir Departementshoof van die Departement van Grondsake
« op: October 17, 2010, 08:28:10 AM »
Aansoeke kan hier ingedien word om te dien as 'n Departementshoof in die Departement van Grondsake .

As Minister van die Departement van Grondsake sal ek nie te hoë eise stel aan die suksesvolle applikant nie , in elk geval niks wat bo jou vermoë sal wees nie . :)

Kom mense raak betrokke om Bravoland tot sy volle reg uit te bou .

Plaas gerus u aansoek as u wil betrokke raak in die opsig .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal