Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: NSA volksmoord terugblik  (Read 591 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
NSA volksmoord terugblik
« op: November 01, 2010, 12:42:55 PM »
NSA volksmoord terugblik


NSA volksmoord terugblik




Hierdie video is 'n kort en kragtige oorsig oor koerant- en radioberigte oor uitsluitlik MOORDE op volksgenote die afgelope paar jaar.  Die video bevat "slegs" 350 koerantberigte en 29 radioberigte.  Dit is net 'n geringe deel van die aantal moorde wat plaasgevind het as deel van die volkmoord wat tans in die "Nuwe" Suid-Afrika teen die Afrikaner onder die dekmantel van "misdaad" heers.

Projek 2010 is steeds besig om inligting oor moorde op Afrikaners in te samel.  Moorde kan op ons webblad aangemeld word.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: NSA volksmoord terugblik
« Antwoord #1 op: November 01, 2010, 12:44:57 PM »
Laat weet gerus wat julle van die video dink.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: NSA volksmoord terugblik
« Antwoord #2 op: November 15, 2010, 09:46:10 AM »
Is daar geen kommentaar positief/negatief op die video nie?

Is dit te lank/morbied om deur te kyk?
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: NSA volksmoord terugblik
« Antwoord #3 op: November 15, 2010, 01:42:25 PM »
Jammer Werner, maar ons word verbied om na video's te kyk by die werk en as ek dit tuis moet doen, sal dit ure vat met die blou tand. My stilswye is bloot omdat ek dit nie gesien het nie. Ek glo egter dat dit goed sal wees - komende van jou.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: NSA volksmoord terugblik
« Antwoord #4 op: November 15, 2010, 07:36:11 PM »
Is daar geen kommentaar positief/negatief op die video nie?
Is dit te lank/morbied om deur te kyk?

Werner, jy moet nie bekommerd wees as jy nie antwoorde / kommentaar kry nie! Jy sou baie gou gehoor het as daar iets fout was. Ek persoonlik dink dit dien die doel! Dankie vir jou poging!
Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: NSA volksmoord terugblik
« Antwoord #5 op: May 14, 2011, 05:54:20 PM »
Eienaardige vlae van plaasmoorde

Dit is opmerklik dat nadat daar vir ‘n ruk lank bykans daagliks ‘n plaasmoord in Suid-Afrika was, was daar weer ‘n seldsame stilte – wat toevallig saamgeval het met die haatspraakverhoor van Julius Malema.  Nog ‘n periode waartydens plaasmoorde te midde van ‘n hewige vlaag opgedroog het, was ten tye van die Wêreldsokkertoernooi verlede jaar. Voor die toernooi was dit so erg dat die probleem buitelandse media gehaal het, maar tydens die toernooi nie ‘n enkele een nie.  Net ná die toernooi het die gevalle weer een na die ander begin plaasvind.  ‘n Aanduiding van orkestrasie?

Bron : DitsemBlits


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal