Algemene Sake > Volksmoord
NSA volksmoord terugblik
Werner Smook:
NSA volksmoord terugblik
NSA volksmoord terugblik
Hierdie video is 'n kort en kragtige oorsig oor koerant- en radioberigte oor uitsluitlik MOORDE op volksgenote die afgelope paar jaar. Die video bevat "slegs" 350 koerantberigte en 29 radioberigte. Dit is net 'n geringe deel van die aantal moorde wat plaasgevind het as deel van die volkmoord wat tans in die "Nuwe" Suid-Afrika teen die Afrikaner onder die dekmantel van "misdaad" heers.
Projek 2010 is steeds besig om inligting oor moorde op Afrikaners in te samel. Moorde kan op ons webblad aangemeld word.
Werner Smook:
Laat weet gerus wat julle van die video dink.
Werner Smook:
Is daar geen kommentaar positief/negatief op die video nie?
Is dit te lank/morbied om deur te kyk?
Adri van Staden:
Jammer Werner, maar ons word verbied om na video's te kyk by die werk en as ek dit tuis moet doen, sal dit ure vat met die blou tand. My stilswye is bloot omdat ek dit nie gesien het nie. Ek glo egter dat dit goed sal wees - komende van jou.
André Strydom:
--- Aanhaling van: Werner Smook op November 15, 2010, 09:46:10 AM ---Is daar geen kommentaar positief/negatief op die video nie?
Is dit te lank/morbied om deur te kyk?
--- End quote ---
Werner, jy moet nie bekommerd wees as jy nie antwoorde / kommentaar kry nie! Jy sou baie gou gehoor het as daar iets fout was. Ek persoonlik dink dit dien die doel! Dankie vir jou poging!
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version