Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Afwesige SP  (Read 786 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Afwesige SP
« op: November 17, 2010, 07:08:19 AM »
Bravolandburgers,

Ek wil graag twee sake aanspreek.

As gevolg van omstandighede gaan dit vir 'n geruime tyd vir my onmoontlik wees om gereeld in Bravoland te kom. Aangesien ek dus nie enige SP-pligte sal kan nakom gedurende dié periode nie, het ek vir ASP Karina Marais versoek om die pligte van die SP oor te neem.

Ek merk dat verskeie "gereelde" besoekers van Bravoland die afgelope tyd baie skaars tot heeltemal afwesig is. Ek versoek die Volksraad om onverwyld aandag aan die saak te gee sodat die rede vir die burgers se afwesigheid aangespreek kan word. As dit nodig is, moet daar drasties opgetree word - selfs al moet iemand betig word.

Ek groet vir eers. Hou die vryheidstrewe brandend!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal