Algemene Sake > Rekenaars en Internet

Videokamera

(1/1)

Johan Joubert:
Kan iemand dalk help.  Ek was by mense en ons het sekere goed afgeneem op video.  Diis 'n Sony videokamera.  Hy vat van die klein cd's wat mens insit waarop hy die video dan vaslĂȘ. 

Hoe kry mens die data van die cd oor op 'n rekenaar?  Die rekenaar tel glad nie die data van die cd op nie.  Met 'n gewone dvd speler kan mens dit wel doen?

Ben Geldenhuys:
Johan,

Jy het 'n sagteware program nodig wat jou rekenaar in staat stel om die data te lees.

Johan Joubert:
Kan mens sulke sagteware aflaai?

Ben Geldenhuys:
Johan,

Die beter programme kos geld. Werner is 'n kenner, miskien kan hy jou help.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version