Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Malema Moorde (90)  (Read 714 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Malema Moorde (90)
« op: December 03, 2010, 01:07:49 PM »

‘Malema mag sê: Skiet die Boere’

Die Verkennersbeweging het in 'n mediaverklaring op 16 Maart 2010 gemeld dat hulle die moorde wat na 8 Maart 2010 gepleeg gaan word, as "Malema moorde" sal beskou.

http://www.verkenners.org.za/page/MediaverklaringMaartMalemamoorde.aspx

Die rede vir die besluit kom ondermeer in die volgende berig na vore:

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Malema-mag-se-Skiet-die-Boere-20100310

Die Malema moorde staan vandag, 3 Desember 2010, op 90!!!

Malema Moorde

SlagofferVoorname Slagoffer Van VoorvalDatum


Jan Wheeler 3/12/2010 0:00
Albert van Deventer 3/13/2010 0:00
Lynette Ralfe 3/14/2010 0:00
Joey Lubbe 3/19/2010 0:00
Koos van Staden 3/19/2010 0:00
Francina van Vuuren 3/21/2010 0:00
Jan (Assie) van As 3/23/2010 0:00
Johan Boshoff 3/27/2010 0:00
Peter Granat 3/29/2010 0:00
Helena (Hilda volgens eerste berig) Kotzé 3/31/2010 0:00
Eugene Ney Terre'Blanche 4/3/2010 0:00
Ernst Hoon 4/5/2010 0:00
Willie Pienaar 4/10/2010 0:00
Dave Buy 4/11/2010 0:00
Gert Pretorius 4/13/2010 0:00
Johannes Jacobus Hendrikus Coetzee 4/13/2010 0:00
Conrad Griss 4/16/2010 0:00
Liesel Fourie 4/16/2010 0:00
Suna Steenberg 4/16/2010 0:00
Alicia Muller 4/19/2010 0:00
Paul Strydom 4/21/2010 0:00
Dirk Human 4/28/2010 0:00
Dane van Zyl 4/29/2010 0:00
Gert Coetzer 5/3/2010 0:00
Theunis Pelser 5/7/2010 0:00
Martin Krügel 5/9/2010 0:00
Robert Botha 5/9/2010 0:00
Carel van Zyl 5/11/2010 0:00
Johan Strydom 5/15/2010 0:00
Alta Duvenhage 5/20/2010 0:00
Marius Marais 5/22/2010 0:00
Cedric Allen 5/25/2010 0:00
Killian van Tonder 5/25/2010 0:00
Maria Wiing 5/28/2010 0:00
Reginald Haltern 5/28/2010 0:00
George Cronjé 6/3/2010 0:00
Gert du Toit 6/5/2010 0:00
Gerhard van Jaarsveld 6/11/2010 0:00
Jacobus Swanepoel 6/11/2010 0:00
Johanna Magrietha (Hannie) Smit 7/4/2010 0:00
Deon Verwey 7/14/2010 0:00
Christopher Early 7/15/2010 0:00
Jennifer Early 7/15/2010 0:00
Lorraine Karg 7/21/2010 0:00
Graham Lizamore 7/22/2010 0:00
Kathleen (Kate) Lizamore 7/22/2010 0:00
Ryan Geyer 7/25/2010 0:00
Chrissie Harmsen 7/31/2010 0:00
Giovanni Peripoli 7/31/2010 0:00
Koos Daffue 8/3/2010 0:00
Lorna Nienaber 8/3/2010 0:00
Riana Schoeman 8/5/2010 0:00
Louis Rothschild 8/7/2010 0:00
Theuns (Whitey) Fourie 8/10/2010 0:00
Arrie Nel 8/23/2010 0:00
Theo de Jager 8/23/2010 0:00
Daniël Muller 8/26/2010 0:00
Erica Croeser 8/28/2010 0:00
Kevin Marallich 8/29/2010 0:00
Marianne Hopkins 9/1/2010 0:00
Elizabeth Dorey 9/2/2010 0:00
Jakobus Cornelius Wartington 9/4/2010 0:00
Naas Grobler 9/8/2010 0:00
Daniel Booysen 9/16/2010 0:00
Jacoba Cornelia (Jakkie) Coetzee 9/22/2010 0:00
Christa du Toit 9/23/2010 0:00
John Staples 9/25/2010 0:00
Christo Mouton 9/28/2010 0:00
Ananda Pedlar 10/1/2010 0:00
Kevin McLoughlin 10/4/2010 0:00
Heinrich Heck 10/7/2010 0:00
Louis Pulzone 10/7/2010 0:00
Gert Reyneke 10/18/2010 0:00
Albertus de Jong 10/22/2010 0:00
Christiaan van Wyngaard 10/26/2010 0:00
Andries van den Berg 10/31/2010 0:00
Jacobus Ludeke 11/1/2010 0:00
Annelise Greyvenstein 11/2/2010 0:00
Johan Greyvenstein 11/2/2010 0:00
Barend Steyn 11/5/2010 0:00
Henna van der Lith 11/14/2010 0:00
Pieter Blomerus van der Lith 11/14/2010 0:00
Andrew Fourie 11/18/2010 0:00
Cornelia Kilian 11/21/2010 0:00
Amelia Henning 11/24/2010 0:00
Ann Pederson 11/29/2010 0:00
Attie Potgieter 12/1/2010 0:00
Willemien Potgieter 12/1/2010 0:00
Wilna Potgieter 12/1/2010 0:00
Daleen Hennings 12/2/2010 0:00

« Laaste verandering : December 03, 2010, 01:16:24 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Frikkie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
    • www.samagte.co.za
Re: Malema Moorde (90)
« Antwoord #1 op: April 30, 2011, 08:52:05 AM »
Hierdie maak my baie bekommerd en ek is regtig nie `n Politieke ontleder of so iets nie.
In hierdie Artikel lees ek so indirek `n bekentenis dat Boere op Plase vermoor word vir geen ander rede as om hulle van die Plase af te kry nie.


http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Gee-grond-weg-se-Malema-aan-boere-20110430


Gee grond weg, sê Malema aan boere
2011-04-30 07:00

Kaapstad - As boere die meeste van hul grond aan die armes afstaan, het hulle geen rede om misdadigers of plaasaanvalle te vrees nie, het Julius Malema, ANC-jeugleier, Vrydagaand gesê.

“Wittes het geen rede om ons te vrees nie. As jy 1 000 ha het, en jy gee ons 800 ha, dan deel ons almal daarin. Dan is daar geen rede om te vrees dat misdadigers jou sal aanval nie, want dan is ons almal gelyk.

“Dan sal jy nie bang wees om op ’n 1 000 ha-plaas te woon nie,” het Malema onder luide toejuiging van sowat 250 jong professionele ANC-lede gesê.

Malema was die hoofspreker op ’n geleentheid wat deur die ANC se professionele forum by die Crystal Towers-hotel in Kaapstad gereël is.

Volgens Malema moet grondeienaars dié opoffering vrywillig maak.

“Ons wil nie mense dwing nie. Hulle moet nóú vir ons wys dat hulle omgee.”

Malema het voorts uitgevaar teen “ryk, wit mans” soos die Oppenheimer- en Rupert-families. Volgens hom lyk die Noord-Kaap soos ’n woestyn terwyl die Oppenheimers dekades lank deur hul mynbedrywighede verryk is.

“Hulle speel gholf in Engeland en is waarskynlik vandag by die koninklike troue.”

Hy het gespot met ryk Suid-Afrikaners wat die land verlaat of op Stellenbosch gaan nesskop, “soos die Ruperts”.

Volgens hom word daar gereeld na welgestelde, swart sakelui soos Tokyo Sexwale, Cyril Ramaphosa en Patrice Motsepe verwys. “Maar hulle is nie ryk nie. Hulle skuld die banke geld en aan wie behoort die banke? Aan wit mans.

“Niks wat ek besit, is my eie nie – nie die huis in Sandton waar ek woon, of die kar waaroor almal so praat nie. Dis die Ruperts se kar. Daar is niks wat aan ons behoort nie. Alles word deur die wit man besit. Ons moet dit verander.”

Strategiese ekonomiese sektore soos die banke en myne moet volgens Malema genasionaliseer word en die herverdeling van grond moet verhaas word om die arm massas ekonomies te bevry en die tweede fase van die vryheidstryd te verwesenlik.

Hy het opnuut voorbrand gemaak vir ’n staatsbank wat bekostigbare huislenings en motorfinansiering moet verskaf. Malema het ook die media uitgesonder en gesê: “Die mense teen wie ons veg, beheer ook die media.”

Malema het voorts daarop gesinspeel dat die heersende ANC-leiers op hul hoede moet wees in aanloop tot die ANC se volgende leiersverkiesing in Mangaung in 2012.

Volgens hom sal die individue wat ANC-beleid ondermyn by dié verkiesing “verwyder” word.

“Sekere mense in die ANC dink hulle is magtig, maar ons het ’n oplossing vir sulke individue. Wag maar tot 2012.”

Die ANC-jeugliga is ook moeg daarvoor dat swart mense net goed genoeg is om die slaggate in die paaie reg te maak. “Professionele swart mense moet 130% insit, omdat hulle jou vermoëns betwyfel weens die kleur van jou vel.”

- Volksblad

Sanderis

  • Gas
Re: Malema Moorde (90)
« Antwoord #2 op: April 30, 2011, 03:14:44 PM »
Hiermee erken hy eintlik dat hy en sy kaders verantwoordelik is vir die Volksmoord wat teen ons gepleeg word .

Sanderis

  • Gas
Re: Malema Moorde (90)
« Antwoord #3 op: May 17, 2011, 09:18:49 PM »
'Skiet die Boer' - ANC mag nie appelleer
2011-05-16 10:57

Janice Keogh

Die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen regter Leon Halgryn se besluit op 26 Maart 2010 om die woorde dubula i'Bhulu (skiet die boer) te verbied (dit was destyds n dringende aansoek), is Maandag van die hand gewys.

Die ANC moet die regskostes dra.

Halgryn het onder meer gesê die publikasie en dreunsang van dié woorde kom neer op aanhitsing om moord te pleeg.




Boerlied ‘hits aan tot moord’
2011-05-16 22:22


Janice Keogh

Die gewraakte woorde “dubula iBhunu” (skiet die Boer) in die nou bekende struggle-lied is “aanhitsing tot moord” en nie net “ongrondwetlik” of net gewone “aanhitsing” nie, het ’n regter gister bevind.

Waarnemende regter Leon Halgryn het gister in die hooggeregshof in Johannesburg gesê daar “is geen twyfel daaraan dat Boer beteken wit man nie. Die kreet was dus op wit mense, of ten minste ’n deel van dié rassegroep, gemik en is vandag nog”.

Volgens hom is die bedoeling van die persoon wat die woorde uiter “irrelevant” en gaan dit oor hoe die persoon wat dit aanhoor dit verstaan.

Halgryn het in sy uitspraak gister gesê die kreet is geskep om vrees in die hart van die “wit verdrukker” in te boesem en dat dit regverdig is om te sê dat dit steeds dié doel dien.

Halgryn het dié bevindings gemaak in sy redes waarom hy gister die ANC se aansoek om appèl geweier het teen sy aanvanklike bevel dat die woorde nie tydens ’n optog verlede jaar gebruik mag word nie.

“Die woorde kan ook as haatspraak beskou word,” het Halgryn bevind. Hy het gesê die dreunsing en die publikasie daarvan is “aanhitsing om moord te pleeg” en “kan as haat-spraak beskou word”.

Die aanvanklike saak was tussen mnr. Willem Harmse, ’n sakeman van Delmas, en mnr. Mohammed Vawda, sy kollega. Harmse het in Maart verlede jaar in ’n dringende interdik gevra dat die woorde nie gebruik mag word in ’n optog teen misdaad nie.

Halgryn het in Harmse se guns beslis. Die ANC het aansoek tot appèl gedoen en AfriForum en die Vereniging van Regslui vir Afrikaans het toestemming gevra om tot die geding toe te tree.

Mnr. Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, het gister gesê Halgryn “moes hom by die appèlaansoek self en nie die meriete van die saak nie bepaal het”, berig Gloria Edwards. “Pleks dat hy net oor die aansoek beslis, het die regter bykomende bevindings gemaak. Dis teleurstellend vir die ANC, want dis moeilik om met dié bevindings saam te stem.

“Gaan ons nou gearresteer word as ons die lied by ANC-byeenkomste sing? Ek weet nie waar die regter daaraan kom nie. Dis aaklig.”

Volgens Mthembu gaan die ANC die hoogste hof van appèl of die volle regbank van die hooggeregshof in Johannesburg nader om toestemming tot appèl te kry. “Ons sal hierdie week nog besluit.”

Mnr. Floyd Shivambu, woordvoerder van mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het nie gister op navrae gereageer nie.

Mnr. Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, het buite die hof gesê hy is oortuig Halgryn se beslissing sal waardevol wees in die haatspraakverhoor teen Malema wat oormôre in die gelykheidshof in Johannesburg voortgaan. AfriForum en TLU SA daag Malema voor dié hof om hom te verbied om “dubula iBhunu” te gebruik, soos wat hy by vier geleenthede verlede jaar gedoen het.
« Laaste verandering : May 17, 2011, 09:21:40 PM deur Sanderis »

Sanderis

  • Gas
Re: Malema Moorde (90)
« Antwoord #4 op: May 17, 2011, 11:00:17 PM »
ANC steeds nie klaar met 'Skiet die Boer'
2011-05-17 12:45

Johannesburg – Die ANC gaan sy aansoek om verlof tot appèl in die omstrede Vryheidsliedsaak na 'n hoër hof neem, nadat dit Maandag deur die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys is.

Die regerende party sê hy is teleurgesteld en verras deur die beslissing, wat die gebruik van die woorde, "dubula i'Bhunu", of skiet die boer, verbied.

Die regter het onder meer gesê die publikasie en dreunsang van dié woorde kom neer op aanhitsing om moord te pleeg.

Die saak is onafhanklik van die saak in die gelykheidshof, tussen Afriforum en die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema.

Die ANC sê hy bly oortuig dat 'n ander hof tot 'n ander gevolgtrekking sal kom.

– RSG

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/ANC-steeds-nie-klaar-met-Skiet-die-Boer-20110517


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal