Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Ja, swart mense moor, roof en verkrag!  (Read 499 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Ja, swart mense moor, roof en verkrag!
« op: December 07, 2010, 10:48:20 AM »
Ja, swart mense moor, roof en verkrag!

deur Quintin Diederichs, 7 Desember 2011

’n Golf van kritiek het losgebreek na aanleiding van Steve Hofmeyr se opspraakwekkende Facebook-boodskap wat op 3 Desember op die Internet verskyn het.

Hofmeyr het in sy stelling verwys na die vraag wat op meeste Afrikaners se lippe is: “Ek weet nie hoe die wereld (sic) dink ons moet transformeer, integreer en ons vooroordele moet laat vaar en oulike verdraagsame Christene moet bly terwyl SWARTES ‘N WIT 3-JARIGE KIND IN DIE KOP KAN SKIET NIE. Jammer as ek die kleur beklemtoon, maar ek sukkel om daardie aaklige wittes op te spoor wat saans oor swartes se mure klim en dit aan hulle kinders doen. Ek gaan al weer uiters bitter hierdie naweek in.”
Hofmeyr het die uitlating gemaak as gevolg van die moord op die Potgieter-gesin wat Woensdag 1 Desember deur swartes oorval was op die plaas Tweefontein buite Lindley, Oos-Vrystaat. Na verneem word, het die aanvallers, nadat hulle haar ma, Wilna (36) doodgeskiet het, vir die tweejarige Willemientjie na ’n buitekamer geneem en haar daar in die agterkop geskiet.

Haar pa, Attie (40), is buite oorval en vermoedelik met ’n panga agter die kop doodgekap en ook met ’n tuinvurk gesteek.

’n Groot skare mense het gister buite die landdroshof in Lindley saamgedrom nadat hulle “om veiligheidsredes” nie toegelaat is om die klein hof-terrein binne te gaan nie.
“ ’n Mens het nie woorde om die woede en frustrasie van wat hier gebeur het, te beskryf nie. Ek het self ’n tweejarige kleinkind,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye en VF+-leier, buite die hof gesê.

“Hoekom? ’n Mens soek na ’n rede. Daar was tot dusvêr nog geen veroordeling van die ANC nie. Wat as dit wit op swart was? Die moord is beslis ras gemotiveerd. Die liedjies wat die ANC sing skep ’n klimaat vir rassemisdaad. Besef hulle nie woorde het betekenis nie?” het dr. Mulder bygevoeg.

Vyf van die vermeende moordenaars het gister in die hof verskyn: mnre. Tshololo Tello Mischach Letala (18), Tapa Mopontola Mofokeng (23), Paulus Samson Vusimuzi Khumalo (22), Telleko Sex Seekoei (19) en Stemmer Boy Mofokeng (22).
Khumalo en die twee Mofo­kengs was plaaswerkers op Tweefontein. Hulle sal weer op 13 Desember in die hof verskyn. Die sesde verdagte, ’n 17-jarige wat na bewering vir die teregstelling-skoot op Willemientjie verantwoordelik was, gaan as minderjarige in ’n latere stadium verskyn.

Die vyf het op drie aanklagte van moord, een van gewapende roof met verswarende omstandighede en twee van die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie verskyn. Al vyf het gesê hulle gaan om borgtog aansoek doen.

Hierdie is een van duisende ras gemotiveerde moorde waar Afrikaners se lewens op die barbaarsste wyses moontlik geneem word. Misdaad raak wit en swart, maar hierdie is nie misdaad nie – dis volksmoord en volksmoord raak net die Afrikaner.

Indien daar soveel ras gemotiveerde teregstellings op swartes toegepas was as op Afrikaners dan sou daar volskaalse oorlog in Suid-Afrika losgebreek het en sou die Afrikanervolk waarskynlik beskuldig word van rasse tirannie.

’n Bewys hiervan is te vinde in die stellings van die swart politieke ontleder Justice Malala wat op 7 Desember op die E-News nuuskanaal uitgevaar het teen Hofmeyr se stellings en dit as rassisme gebrandmerk het.

Malala meen dat Hofmeyr ’n versteekte agenda het en dat hy sedert die moord op Eugene Terre’blanche al hoe meer uitgesproke geword het in wat voorkom asof hy wit mense probeer opsweep.

“Dis absurd vir Hofmeyr om te sê dat alle swart mense barbare is wat net wil moor en roof. Orals in die wêreld sou sulke uitlatings as onaanvaarbaar beskou word en sou die publiek die musikant boikot. In Suid-Afrika word sulke rassistiese uitlatings egter getolereer. Hofmeyr se uitlatings is die oorsaak van die diepgewortelde rassisme wat uit apartheid spruit en wys net weereens hoe vêr ons as nasie nog moet gaan om te integreer,” het Malala gesê.

Malala insinueer hierdeur dat die Afrikaner die rassis is en dat swart mense steeds die slagoffers van apartheid is. Wat die verstand te bowe gaan is dat Hofmeyr nie eenkeer genoem het dat “alle swart mense barbare is wat net wil moor en roof” nie, tog voel Malala genoodsaak om Hofmeyr se stelling te verdraai. Hierdie is tipiese ANC-retoriek wat gemik is om swartes uit te beeld as slagoffers en dat hul dade geregverdig kan word.

Ja, swart mense moor, roof en verkrag! Dit is algemene kennis dat swart mense per capita meer moor, roof en verkrag as blankes. Verder, swart mense vermoor, beroof en verkrag onskuldige Afrikaners terwyl daar van die Afrikanervolk verwag word om saam met swartes ’n reënboognasie te vorm. Basta met integrasie en swart-meerderheid beheer.

Geen volk op aarde kan in die lang termyn onder sulke omstandighede oorleef nie. Die reënboognasie se doppie is geklink en die Afrikaner soek sy eie land waarin hy veilig en voorspoedig kan lewe. Afrikaner republikanisme is die antwoord. Vryheid is die besielende kreet wat by die dag sterker in Afrikaners se harte ruis.

Orania voorwaarts!

- Vry Afrikaner


http://rozmeyer.wordpress.com/2010/12/07/ja-swart-mense-moor-roof-en-verkrag/
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Sanderis

  • Gas
Re: Ja, swart mense moor, roof en verkrag!
« Antwoord #1 op: May 09, 2011, 10:06:21 PM »
‘Plaasmoorde gaan oor geld’
 
Deur Alet Rademeyer


Mnr. Julius Malema. Foto: LISA HNATOWICZ en FOTO24

Plaasmoorde hou verband met salariskwessies waar boere werknemers nie behoorlik betaal nie of waar hulle vreemdelinge in diens neem. Dis misdaad en daar is niks polities daaraan nie, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, gister by die Nasionale Persklub in Pretoria gesê.

Volgens hom moet mense polisiedossiere gaan ontleed en kyk wat die redes vir plaasmoorde is. “Boere moet verantwoordelikheid neem en mense in diens neem wat in Suid-Afrika geregistreer is. Hulle moet hulle betaal en só plaasgeweld voorkom.”

Malema het hom uitgespreek oor mense wat hulle oor plaasmoorde uitlaat, maar niks sê oor “werkers wat vir bobbejane aangesien en geskiet of vir leeus gevoer word nie”.

Hy het onlangs gesê as boere die meeste van hul grond aan die armes afstaan, het hulle geen rede om misdadigers of plaasaanvalle te vrees nie. Gister het hy gesê grondonteiening sonder vergoeding moet deur wetgewing ingevoer word. Dit is een van die resolusies wat die ANC-jeugliga in Junie op sy nasionale kongres gaan bespreek.

“Die staat het nie genoeg geld om grond te koop nie. As ons die bietjie wat daar is, gebruik om mense vir grond te vergoed, is daar te min vir gratis onderwys, gesondheidsdienste, water en sanitasie.”

Volgens Malema moet alle grond gelykop verdeel word. ’n Boer met 1 000 ha moet byvoorbeeld 800 ha daarvan gratis aan die staat gee. “Oorhandig die grond wat nie gebruik word nie as ’n patriotiese burger aan die staat.”

Malema meen die staat moet, soos met minerale en petroleum-hulpbronne, die regte op alle grond kry. Mense kan dan op sekere voorwaardes met lisensies aansoek doen om grond wat hulle vir 30 jaar kan huur. Hulle sal egter duidelik moet uiteensit hoe hulle dit wil gebruik.

Hy het verwys na planne om 30% van grond teen 2014 oor te dra. As dit soos dit nou voortgaan, sal daar elke 20 jaar 5% oorgedra word. “Oor 100 jaar sal dit 20% wees. Ons sal nie deel van dié mislukking wees nie. Radikale optrede is nodig.”

Oor die aanvaarding van dié en ander resolusies het Malema gesê mense moet weer dink as hulle meen die ANC gaan dit teenstaan. “Dié geslag vra niemand se toestemming nie. Ons is vryheidsvegters vir die ekonomie en enigiemand wat sê dis nie ANC-beleid nie, moet weer dink.”

6 Mei 2011

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 316
  • Verkenner
Re: Ja, swart mense moor, roof en verkrag!
« Antwoord #2 op: May 09, 2011, 10:17:32 PM »
Ja nee kyk. En dan is daar nog mense wat wil gaan stem en dink jy kan met sulke wesens onderhandel. As niemand stem nie verval die land vinniger en kan ons vinniger wakker skrik en vinniger ons vryheid kry. Die ge-stemmery vertraag net die reeds vooruit beplande einde. Maar terwyl mense aan hul mooi huise en luukse voertuie klou deur gewillige slawe te wees van wesens wat ons tog so duidelik HAAT, word onskuldiges wat nooit hierdie bestel aanvaar het nie gemartel, verkrag en uitgemoor. Wakker word mense, ons is in Afrika, daar is geen vreedsame uitkomste in Afrika nie, al probeer wie ookal wat vir homself sê om sy gewete te sus.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal