Ek soek hulp met die volgende:
Enigiemand wat bereid is om vir 'n werklose persoon slaapplek te voorsien in PTA.
Ek het heraansoek gedoen by die Reserwe Mag en moet PTA toe kom om die DD50 mediese verslag af te haal. Ek moet dit persoonlik self doen. Soek dringend na slaapplek. U kan my kontak op my sell 0787012458. Ek sal enige plek slaap, tent, garage, pakkamer, ens. Dankie