Algemene Sake > Bravoland Kuier Afdeling
Ek soek hulp
(1/1)
Vic vd Merwe:
Ek soek hulp met die volgende:
Enigiemand wat bereid is om vir 'n werklose persoon slaapplek te voorsien in PTA.
Ek het heraansoek gedoen by die Reserwe Mag en moet PTA toe kom om die DD50 mediese verslag af te haal. Ek moet dit persoonlik self doen. Soek dringend na slaapplek. U kan my kontak op my sell 0787012458. Ek sal enige plek slaap, tent, garage, pakkamer, ens. Dankie
Sanderis:
Vic indien jy nog nie reggekom het met hulp nie en jy nie gepla is met rou bosveld of dat dit so 15km noord van Pretoria Noord op 'n kleinhoewe is nie ; is jy welkom om my te kontak met persoonlike boodskap of epos waarop ek vir jou my selnommer sal gee .
Vic vd Merwe:
Dki, ek het 'n plekkie gekry in Valhalla wat nie ver van 1 Mil Hosp af is nie. Ek moet daar 'n paar goed gaan uitsorteer. Ek het nie vervoer nie en dit maak dit moeilik. My sel is 0787012458. Ek vertrek vanoggend na Pta om 0730 vanaf Vereeniging. Sal 0930 in Pta arriveer. Weereens baie dki vir jou terugvoering waardeer dit opreg. Vic
Navigation
[0] Message Index
Go to full version