Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Navrae en Versoeke  (Read 1021 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Navrae en Versoeke
« op: December 14, 2010, 12:06:05 PM »
Navrae en versoeke m.b.t. die Departement van Arbeid kan gerus hier geplaas word .

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #1 op: October 06, 2011, 09:38:03 PM »
From : Danie Lemmer <danlem49@yahoo.com>
To : sanderis@bravoland.co.za

Subject : Hoe om advertensie te plaas

Goeiemiddag.
 
Ek is op soek na werk vir my 20 jarige seun en wil graag 'n advertensie plaas of die Bravoland webwerf. Ek weet nie hoe om dit te doen nie.
 
Laat weet my asb.
 
D Lemmer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #2 op: October 07, 2011, 07:46:44 AM »
Sanderis, ek dink dit is 'n baie goeie idee vir die Bravolander ook. Die werkgewers en werksoekers kan daarin adverteer. Hulle moet net in gedagte hou dat dit ten minste 'n week voor 'saktyd' moet ingehandig word, dat dit vars kan wees.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #3 op: October 14, 2011, 02:48:55 PM »
Dit kan seker werk KB ; ek het dit eintlik hier geplaas om dit onder die nuwe Minister van Arbeid se aandag te bring en ook om as verwysingspunt te dien , want ek gaan die epos antwoord en die antwoord hier plaas . (of het iemand reeds die moeite gedoen om dit wel te beantwoord ? )

So toekomstige navrae verwys ek dan net na die antwoord wat ek geplaas het . 

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #4 op: October 14, 2011, 03:40:04 PM »
From : Wian Perry [wianperry@gmail.com]
To : sanderis@bravoland.co.za
Received : 2011/10/13
Subject : werk

Hi is n student en soek werk oor my desember vakansie op n plaas, reken n bietjie harde arbeid sal my goed doen. lat asb weet of so iets moontlik sal wees en of jy van so iets weet. Dan kan ons in verdere detail gaan.


Dankie baie


Wian

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #5 op: October 21, 2011, 04:48:51 PM »
From : Danie Lemmer <danlem49@yahoo.com>
To : sanderis@bravoland.co.za

Subject : Hoe om advertensie te plaas

Goeiemiddag.
 
Ek is op soek na werk vir my 20 jarige seun en wil graag 'n advertensie plaas of die Bravoland webwerf. Ek weet nie hoe om dit te doen nie.
 
Laat weet my asb.
 
D Lemmer


from: Sanderis Maartens smaartens@gmail.com
Sent at 4:45 PM (GMT+02:00). Current time there: 4:45 PM.
to   danlem49@yahoo.com
date   Fri, Oct 21, 2011 at 4:45 PM
subject   Re : Hoe om advertensie te plaas
mailed-by   gmail.com
   

Hallo Danie , jy kan dit gerus hier pos  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,4961.0.html  kliek net op die skakel om dit te volg . Om te pos sal jy natuutlik geregistreerd moet wees , dit is maklik , kliek net op Registreer in die middel van die blad bo . Dan kliek jy net op “Antwoord” op die skakel hierbo wat ek vir jou gegee het en plaas dit net so in die posboks .

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #6 op: October 21, 2011, 04:51:33 PM »
From : Wian Perry [wianperry@gmail.com]
To : sanderis@bravoland.co.za
Received : 2011/10/13
Subject : werk

Hi is n student en soek werk oor my desember vakansie op n plaas, reken n bietjie harde arbeid sal my goed doen. lat asb weet of so iets moontlik sal wees en of jy van so iets weet. Dan kan ons in verdere detail gaan.


Dankie baie


Wian


from: Sanderis Maartens smaartens@gmail.com
sender-time   Sent at 4:50 PM (GMT+02:00). Current time there: 4:50 PM.
to   wianperry@gmail.com
date   Fri, Oct 21, 2011 at 4:50 PM
subject   Re : werk
mailed-by   gmail.com
   

   

Hallo Wian jy kan gerus die draad dophou vir iets  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,4397.340.html  of jy kan dit gerus hier pos  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,4961.0.html  kliek net op die skakel om dit te volg . Om te pos sal jy natuutlik geregistreerd moet wees , dit is maklik , kliek net op Registreer in die middel van die blad bo . Dan kliek jy net op “Antwoord” op die skakel hierbo wat ek vir jou gegee het en plaas dit net so in die posboks .

Afwesig Janrencia

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #7 op: November 27, 2011, 09:07:33 AM »
hoe plaas ek 'n advertensie vir werk gesoek

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #8 op: November 27, 2011, 10:26:38 AM »
Goeie dag Janrencia

Jy kan by die volgende skakel jou besonderhede en die tipe werk wat jy verlang, plaas:

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5336.0.html
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #9 op: February 02, 2012, 01:40:07 AM »
Van : Angelique.Labuschagne@za.nampak.com
Aan : sanderis@bravoland.co.za

Hi

 

My seun is tans in ‘n Spesiale skool vir kinder wat leergestremd is, alhoewel ek nie regtig voel hy hoort daar nie.  Ons (ek en hy) wil graag dat hy volgende jaar met sy N-kursusse begin aangesien sy skool nie tot by Gr.12 gaan nie.  Daar is verskillende rigtings in die N kursusse: Meganies / Elektries / Loodgieter.  Kan iemand my dalk ‘n idée gee wat die beste sal wees vir ‘n toekoms vir hom vorentoe.  Ons dink aan Meganies of Loodgieter.  Is daar poste vir Loodgieters of ander Meganiese poste.  Watse salarisse kyk mens na?  Is daar dalk enig iemand wat bereid sal wees dat hy tussendeur sy N kursusse werk kan doen vir ondervinding (‘n vereiste in die N-kursus)? Sal hy werk kan kry met N kursusse agter sy naam of sal hy steeds benadeel word omdat hy nie ‘n Nasionale Matriek voltooi het nie?

 

Angelique Labuschagne

Afwesig steyn

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #10 op: February 02, 2012, 08:58:14 AM »
PLAASVOORMAN / BESTUURDER
As iemand dalk weet van so 'n betrekking wat beskikbaar is, sal ek dit baie waardeer.
My swaer het jare se ondervinding met die bestuur van 'n wildsplaas. 
Hy bou, diens en herstel voertuie en sy hande staan vir niks verkeerd nie.
DOLLIE & STEYN
0767405909

Afwesig Sanderis

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 137
    • Snaply
Re: Navrae en Versoeke
« Antwoord #11 op: April 13, 2012, 01:56:11 PM »
Re: Topic reply: Werksgeleenthede vir Volksgenote
Trudie Janse van Rensburg [trudievanrensburg@gmail.com]
To : Bravoland


Goeie dag
 
My seun soek ook werk en ons wil graag op Bravoland n versoek plaas vir werk, maar weet nie hoe om dit te doen nie.  Kan u dalk vir my verduidelik waar ek moet ingaan en stap vir stap aandui,eks nog nie so gekonfyt met die rekenaar nie.
Baie dankie
Groete
Trudie



Aanhaling
On Wed, Apr 11, 2012 at 8:17 AM, Bravoland <sanderis@bravoland.co.za> wrote:

A reply has been posted to a topic you are watching by Coenraad.

View the reply at: http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=4397.new;topicseen#new

Unsubscribe to this topic by using this link: http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?action=notify;topic=4397.0

More replies may be posted, but you won't receive any more notifications until you read the topic.

Regards,
The Bravoland Team.




   

Hallo **** , jy kan dit gerus hier pos  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,4961.0.html  kliek net op die skakel om dit te volg . Om te pos sal jy natuutlik geregistreerd moet wees , dit is maklik , kliek net op Registreer in die middel van die blad bo . Dan kliek jy net op “Antwoord” op die skakel hierbo wat ek vir jou gegee het en plaas dit net so in die posboks .






Partykeer wonder ek of ek 'n grammafoonplaat is wat vashaak ???

« Laaste verandering : April 13, 2012, 02:00:14 PM deur Sanderis »
Want veg ons nie , sal ons verdwyn


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal