Afdeling van die Afrikanerfront > Kennisgewings

Afsterwe: Dr Willie Snyman

(1/1)

André Strydom:
Dit is met leedwese dat ons kennis geneem het van die afsterwe van Dr Willie Snyman, dagbestuurslid van die Afrikanerfront en oud-LV. Dr Snyman is op 28 Desember 2010 oorlede na 'n lang siekbed. Ons innige meegevoel aan sy familie, vriende en kollegas!
Dr Snyman word vandag teruste gelĂȘ in Pietersburg.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version