Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: VVK Boekwinkel  (Read 749 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
VVK Boekwinkel
« op: January 05, 2011, 09:21:43 PM »
Chantal Labuschagne   
Chantal LabuschagneJanuary 5, 2011 at 11:59am
Subject: "Die Mandela Legende" beskikbaar by die VVK kantoor
Beste Volksgenote,

"Die Mandela Legende" - geskryf deur Dr. P.W. Moller - is nou beskikbaar by die VVK kantoor teen R110 (posgeld van R10 uitgesluit)

"In hierdie werkie (wat in Afrikaans en Engels verskyn) word aangetoon dat Nelson Mandela, wat tot 'n wereld-ikoon verhef is, allesbehalwe die lieftallige, vredeliewende en sagmoedige Neelsie is waarvoor hy allerwee uitgemaak word, maar in werklikheid 'n geweldenaar is. Nie alleen was sy jarelange propagering en aanstigting van geweld 'n vrypas tot anargie nie, soos tans steeds in Suid-Afrika beleef word, maar hyself was ook verantwoordelik vir die dood van talle onskuldige mense.

Tydens die NP-bewind se onderhandelings met Mandela het sy volhardend geweier om geweld af te sweer, alhoewel hy strykdeur voorgegee het dat hy ten gunste van 'n vreedsame oplossing vir Suid-Afrikaanse aangeleenthede was. Ten spyte van die feit dat hy niks anders as 'n terroris was nie, word hy steeds met 'n stralekrans omhul. Verstommend genoeg hoor 'n mens ook steeds van die sogenaamde "Mandela Magic", wat dit ook al mag wees. Na die skrywer se mening was van niemand in die wereldgeskiedenis so 'n valse beeld geskep soos die in die geval van Mandela nie. In hierdie werkie word 'n beskeie poging aangewend om hierdie onwaarhede en valse beeld aan die kaak te stel."

Vir bestellings kontak gerus die kantoor by 0128030712 of per e-pos by vvkinligting@gmail.com

Vriendelike groete
Chantal Labuschagne

Sanderis

  • Gas
Re: VVK Boekwinkel
« Antwoord #1 op: January 05, 2011, 09:28:19 PM »
Chantal Labuschagne   
Chantal LabuschagneJanuary 3, 2011 at 12:36pm
Subject: Dagboeke 2011
Beste Volksgenote,

Indien u nog 'n dagboek benodig vir 2011, kontak gerus die VVK kantoor om u bestelling te plaas. Afrikanerkultuurdagboeke beskikbaar teen R100 elk en R20 posgeld.

Vriendelike groete
Chantal
0128030712
vvkinligting@gmail.com

Sanderis

  • Gas
Re: VVK Boekwinkel
« Antwoord #2 op: February 10, 2011, 09:55:28 PM »
VVK DVD
Beste Volksgenote,

VVK dvd's beskikbaar by die kantoor teen R10 elk (plus R30 posgeld indien dit aan u versend moet word)

Plaas asseblief bestellings by vvkinligting@gmail.com

Vriendelike groete,
Chantal Labuschagne


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal