Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Waar is ons Volk se Kinders?  (Read 1159 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Waar is ons Volk se Kinders?
« op: January 19, 2011, 03:25:07 PM »
Soos ek verstaan is daar net 4000 kinders landswyd in CVO skole.  Vierduisend...  Goed.  Kom ons se elke gesin het twee kinders in die CVO bestel.  Dit gee ons 2000 gesinne.  Of 4000 Afrikaner mans en vroue landswyd wat die moed van die oortuiging gehad het om hul kinders Christelike Volkseie onderrig te gee.  Nou kom ons soek ons volk se kinders..  Volgens raming behoort daar 2 Miljoen Afrikaners te wees.  Kom ons neem aan 30% van hulle is nie Christene nie. (Ook dan nie ‘n Afrikaner nie!!!)  Dit los ons met 1,4 Miljoen Afrikaners.  Nou neem ons aan 50% is liberaliste wat net te tevrede is met die ANC kommunistiese, humanistiese bestel.  Ja meneer...  daar is sulke mense!  Dit laat ons met 700 000 Afrikaners.  Nou kom ons neem aan dat net 30% kinders het wat in die skool is.  Dit gee ons 210 000 Afrikaners.  Dan is die helfte getroud met die ander helfte.  Dit gee ons so 100 000 gesinne.  Terwyl ons belaglik konserwatief met ons berekeninge is, neem ons aan elke gesin het net EEN kind.  Dus behoort daar 100 000 Afrikaner kinders in die CVO skole wees!  Daar is net 4000....  Waar is die res van die 96 000 kinders?  Nou vra ek weer...  waar is ons volk se kinders?

Nou wil ek met jou praat – vader van die huis.  Veral met jou wat ‘n kind in die kommunistiese, humanistiese staatskool bestel het.  Ja meneer...  moenie nou ophou lees nie.  Vandag moet ek met jou ‘n appeltjie skil.  Dit is natuurlik as jy nie weer jou kop so diep in die grond druk en dink die probleme gaan later verbywaai.  Waar is jou kind??  In die staatskool wat nog “OK” is?  In die staatskool waar daar “net een kaffertjie” is?  In die staatskool waar “hulle nog darem open met Skriflesing en gebed”?  Of in die skool waar “sport afrigting uitstekend is”?

Vir ‘n voorbeeld gaan ek in op die internet na graad 4 se “Lewensoriëntering”.  Na net 3 minute tel ek al klaar die volgende op :

“3. My kerk of geestelike gemeenskap

Ek

 Oppermag/God/Allah

 Geestelike leier

 Iemand wat ‘n belangrike rol speel (identifiseer)”

Nou meneer die “hoof” van die huis.  Jou kind mag kies tussen Oppermag, God of Allah?  Maak jy jou kind so in jou huis ook groot?  Of dink jy dat jou graad 4 leerling klaar sy kop opgemaak het en nie meer beïnvloed kan word nie?  Ag asseblief....  miskien moet jy jou kop opmaak en besluit wie jy aanbid.

Daar is een speelpark in julle woonbuurt. Een Saterdagmiddag wil ‘n groep swart kinders daar sokker speel, maar ‘n groep wit kinders wil krieket speel op dieselfde plek en tyd.  Beskryf jou optrede met inaggenome die les “Respek teenoor ander”

Ja ek weet wat jy nou se.  Wat is fout daarmee?  Ons moet respek he vir ander.  Ons moet mos saam met hulle speel in die speelpark?  Ons moet mos saam met volksvreemde meng?  My kind gaan mos in elk geval saam met van hulle skool?  Maar weet jy wat meneer?  Jy sal nie toelaat dat die volksvreemde met jou dogter trou nie?  Of miskien sal jy.  Hoe kan jy tog diskrimineer teen jou kind as hy met ‘n volksvreemde trou?  Die volksvreemde gaan dan saam skool, kerk en die volksvreemde maak dan jou bed op?  Word wakker meneer!  Dink jy weer werklik dat JOU kind klaar beginselvas is en dit nooit sal doen nie?

Godsdiens    /   Gebou van aanbidding   /  Spesiale stad of plek

               

Christene

kerk

Bethlehem

                       

Katolieke

katedraal

Vatikaan

                       

Moslems

moskee

Mekka

                       
Hindoes

tempel

Varanasi of Benares

                       

Jode

sinagoge

Klaagmuur in Jerusalem

Dis duidelik wanneer die leerder

2.5 belangrike plekke en geboue in ’n verskeidenheid gelowe bespreek.

Ag ek se liewers niks vir jou meneer.  As jy nie die gevaar in die goed sien nie, kan jy dit liewers maar los.  Dan moet jou kop eers regkom.

Sedelesse uit volksverhale :

Die slanghoofman (Zulu) (Standvastigheid en moed) p.26

Daardie nag word Bonakele wakker van ‘n diep manstem. Langs haar dogter sit ‘n baie aantreklike sterk jongman. Langs hom op die karos lê die verdroogde slangvel. Sonder om te dink, gryp Bonakele die vel en gooi dit in die vuur.

“Jy het die toorkrag verbreek,” sê die jongman. “n Goeie dapper meisie het eerbaar opgetree en ‘n dwase vrou het my vel verbrand.” Net daar vra hy of hy met die meisie mag trou. Hulle het lank en gelukkig saam gewoon en altyd genoeg kos gehad om te eet.

Toorkrag?  Slang wat verander in mooi jongman en dan met die dogter trou?  Vertel jy die stories ook vir jou kinders?  Ag skies, ek het vergeet.  Jou kinders kyk in elk geval na sulke gemors op die TV.  Want pa moet hard werk.  Pa moet kos op die tafel sit.  Pa moet sorg vir die basiese behoeftes.  Net jammer dat pa die heel basiese ding in die lewe vergeet.  Dit is die doopbelofte.  “Ek beloof om my kinders te onderrig en te LAAT onderrig volgens U Woord”.  Het u gelieg toe u daardie belofte gemaak het?  Of strook sulke stories met die Woord van God?  Of probeer jy dit nog regverdig met mooi sportgronde en “dis nie so erg nie”!!

Hou op lafhartig wees en jou kind instuur na die gevegslinies van die kommunis en die liberalis!  Moenie dat jou kind die onderwysers of die bestel moet gaan veg nie!  Nee vader van die huis!  Dit is JOU verantwoordelikheid!  Hoeveel tyd spandeer jy aan jou kind?  Miskien 3 ure per dag?  En die skool?  6ure?  Wie gaan wen?  Jou arme jong kind of jy?  Jy dink mos jy is slim en net te oulik?  JOU kind sal tog nie gesluk word deur die gemors nie?  Jy praat mos met hom daaroor tydens die advertensie tussen 7de Laan of daardie Harry Potter fliek?

Nee ek is jammer meneer.  Ek kan dit nie meer uithou nie.  Geen verskoning is meer vir my aanvaarbaar nie!  Jy is besig om die volk te vermoor deur jou kinders te offer aan ‘n bestel van kommuniste en humaniste!  Neem vandag die besluit en gaan sit jou kind in ‘n CVO skool.  Nie more nie, nie volgende jaar nie...  NOU!  Jy sal vanaand baie rustiger slaap en weer voor jou Skepper buig en Hom dank dat Hy jou gelei het om jou doopbelofte aan Hom na te kom.

Word wakker!  Hou op met flou verskonings!  Ek val nie meer daarvoor nie.  Anders moet jy maar bedank uit die Afrikanervolk.  Ons het jou dan in elk geval nie meer nodig nie.

Gaan besoek www.bcvo.co.za en maak oop jou oë!

Jan Beyers
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Sanderis

  • Gas
Re: Waar is ons Volk se Kinders?
« Antwoord #1 op: July 24, 2011, 01:07:43 AM »
Afrikaanse kinders kan omtrent glad nie spel nie
2011-07-23 21:13


Die “lastige” taalreëls tog! ’n Matriek aan die Hoërskool Linden merk ’n mede-leerling se speltoets wat Rapport opgestel het. Foto: Brendan Croft



Hanri Wondergem en Celinda Groenewald

Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met moderne tegnologie wat ’n groot rol hierin speel, het onderwysers die afgelope week gekla.

Dit word bevestig deur Rapport se eie ondersoek waarin gr.12-leerlinge van enkele skole in alle provinsies gevra is om ’n speltoets van tien woorde af te lê.

Selfs die leerlinge moes giggel oor die vorme en verbuigings van die woorde liefdevolle, darem, privaatheid, definitief, aggressief, onmiddellik, tatoeëer, waar­deer, gemaksone en nogmaals.

Die swakste gemiddelde klaspunt was drie uit tien, terwyl die hoogste punt net sewe uit tien was. Die gemiddelde punt van al die klasse wat aan die steekproef deelgeneem het, was ses uit tien.

“Op gr.12-vlak is dié soort taalfoute (sien SMS-taalbrokkie) nie veronderstel om kop uit te steek nie. Die meeste leerlinge verstaan glad nie die funksie of werking van taalreëls of leestekens nie,” sê dr. Nico van Niekerk, departementshoof van Afrikaans aan die Hoërskool Linden in Johannesburg.

’n Onderwyseres aan ’n skool in Noordwes wat al 26 jaar lank Afrikaans aanbied, sê leerlinge se spelling is die swakste tot nog toe.

Dit word aan verskeie faktore toegeskryf.

“Die kinders leer nie meer deur klankleer om woorde te spel nie. Hulle leer nou op die globale metode van woordherkenning.”

Dit beteken flitskaarte met woorde en prente word eerder gebruik as om woorde klank vir klank uit te spel. Kinders skryf ook foneties en redeneer nie meer hoe klanke in ’n woord aanmekaargesit word nie.

Televisie, selfone en rekenaars dra ook by tot die agteruitgang in kinders se spelling.

“Leerlinge moet in volsinne skryf en reg spel. MXit- of SMS-taal is nié aanvaarbaar nie,” sê sy.

Die meeste onderwysers skryf dit ook toe aan gebrekkige leerplanne in die grondslagfase en dat kinders nie meer in Afrikaans lees nie.

Die onus rus, volgens dié onderwysers, op die ouers.

“Ouers moet die kinders se tyd voor die rekenaar en met die selfoon beperk en leesstof soos tydskrifte en koerante beskikbaar stel.”

Volgens ’n onderwyseres het een kind selfs “Jesus” as “Hesus” gespel.

Ouers moet ook saam met jong kinders stories lees, eerder as om die rekenaar aan te skakel.

Van Niekerk waarsku dat leerlinge meer met die oorbrugging na tersiêre opleiding sal sukkel en die probleem só die universiteite s’n word.

“Praat ’n mens met kollegas oor ’n breë spektrum, is die meeste dit eens dat die taalvaardigheid van skoolverlaters nie op peil is nie,” sê mnr. Jurie Geldenhuys, hoof van die Eenheid vir Akademiese Geletterdheid aan die Universiteit van Pretoria.

“Hulle kan nie meer ’n goed gestruktureerde stuk skryfwerk doen nie en die spelvermoë laat veel te wens oor.”

“Hulle kan ook nie sinne formuleer nie en hul kennis van woordsoorte is uiters beperk.”

Volgens Geldenhuys is die invloed van SMS-taal op jong mense (en toenemend ook ouer mense) se skriftelike kommunikasie nog nie klinkklaar bewys nie.

“Wat wel duidelik blyk, is dat hulle nie altyd in staat is om te onderskei tussen verskillende registers nie.

“Hulle is geneig om selfs in ’n e-posboodskap SMS-taal te gebruik en is nie altyd in staat om tussen formele en informele taalgebruik te onderskei nie,” het hy gesê.

***

Speltoets-woorde:
Liefdevolle: liefde foli
Darem: darm, daram
Privaatheid: prifaathuit, prifaathyt
Definitief: defendetief, deffennetief
Aggressief: agrisif, aggresief
Onmiddellik: ommedelik
Tatoeëer: tatooheer, tattoheer, tatoheer, tatoeheer, tatuheer, tatooweer, tatoreêr, tatoejuheêr, tatoehjeer, ta-toe-hee, tattoeïr
Waardeer: wardeur, waardeur, waar deur, wardeer
Gemaksone: gemakzone, gemakswone
Nogmaals: nogmals, nog maals

SMS-taal:
Metriks kn di sin darm ommedelik wardeur. Rapport ht mt i spiesiale speltuts i spil kindrs yt hul gemakswone ganeem en deffennetief beweis dt dar nogmals naa talkinde gekyk mut wort.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal