Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland Trofee  (Read 1419 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Bravoland Trofee
« op: January 21, 2011, 03:27:17 PM »
Bravoland het onlangs die voorreg gehad om 'n trofee te borg aan 'n BCVO leerling vir die afdeling Rekenaartoepassingstegnologie.

By die BCVO se jaarlikse glansgeleentheid het Mnr. Jan Beyers die trofee oorhanding aan Chevaughn Steenkamp van CVO Gromar en Leona Venter van CVO Zoutpansberg, namens Bravoland.

Bravoland wens hierdie leerders baie geluk met hul prestasie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Trofee
« Antwoord #1 op: January 21, 2011, 03:31:05 PM »


Uploaded with ImageShack.us
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Trofee
« Antwoord #2 op: January 21, 2011, 03:38:00 PM »
Hiermee ook die bedankingsbrief aan Bravoland vanaf die BCVO.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Trofee
« Antwoord #3 op: January 22, 2011, 01:34:54 PM »
Van my kant af : baie geluk aan die leerlinge wat die trofee deel !!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Bravoland Trofee
« Antwoord #4 op: January 24, 2011, 07:00:16 AM »
Baie geluk aan die leerlinge (studente?). Dankie aan Jan vir die oorhandiging en bekendstelling van Bravoland.

Dankie vir die plasing, KB.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal