Regtelike Sake > Departement van Arbeid
Volkseie vs Volksvreemde Arbeid
Werner Smook:
Volkseie vs Volksvreemde Arbeid
Ons mense sit vasgekeer in blanke "plakkerskampe". Daar is goeie mense wat bereid is om hul omstandighede te probeer verbeter, ander wat maar tevrede is om te sit en wag vir die volgende kospakkie, verslaafdes, moedeloses, stukkendes, maar regdeur word een duidelike lyn getrek, hulle is ons mense. Vriende, dit is ons volk! Ja, daar is talle stories van hoe "sleg" hierdie mense is, hoe hulle jou "besteel", dat mede-volksgenote 'n stel aftrap met van hierdie mense en dan nooit weer van hul dienste gebruik sal maak nie.
Laat my toe om die volgende skets met u te deel en daarna aan elkeen van u 'n vraag te vra. U laai tien arm-blankes op, hul is tien "slegte" manne, u word besteel en belieg. Natuurlik is u omgekrap, ons verwag dit mos nie van ons eie mense nie. Net daar neem u 'n besluit om nooit weer van blanke arbeid gebruik te maak nie. Gestel ons verander die blankes in die vorige skets na swartes. Sou u hulle dan ook nie weer
gebruik nie? Of laai u maar net tien ander op? Daar is so baie mense wat preek dat volkseie arbeid die antwoord is, maar wanneer hul die geleentheid gebied word om 'n volkseie-diens te steun, trek daardie selfde mense vergelykings tussen die volksvreemde-diens en die volkseie-diens. Kan 'n markverwante vergelyking gemaak word? Die twee verskil dan net soveel soos die teenoorgestelde kleure van wit en swart. 'n Diens gelewer in Afrikaans of gebroke Engels?
'n Diens waar u persoonlike doen en late nie aan terroriste verkoop word nie, of 'n diens waar die moontlikheid altyd bestaan dat u vrou en kinders gemartel, verkrag en vermoor kan word?
Gee u werk aan 'n volksvreemde, word hy met u hulp vet gevoer en sterk gemaak, sterk vir sy volgende aanval? En dit terwyl u eie mense van dag tot dag worstel met hongerpyne! Kom ons raak betrokke en ondersteun ons volkseie instansies, daar is beslis mense daarbuite wat wil werk om hul kinders te voed.
Leon Cornelius
Voorsitter: Verwoerdburg Verkenners
vannermerwe:
Die Afrikaner is 'n swak arbeider, maar 'n goeie baas.
Die Afrikaner is 'n swak troep, maar 'n goeie generaal.
Persoonlik dink ek ons moet ophou om van ons mense 'arbeiders' te wil maak-
Daar is net 2 soorte Afrikaner werkers:
1. Die ou wat nie wil nie (met hom kry jy niks uitgerig nie)
2. Die ou wat wil. (Hy is heeltyd besig om beter geleenthede te soek, hy wil nie vir altyd in jou tuin werk nie. As jy hom vir 'n dag kry is jy gelukkig, more werk hy vir meer geld iewers anders)
Ons moet kyk na die bevordering van entrepreneurskap. Ons moet kyk na meganisasie. Ons Afrikaners kom tot ons volle reg wanneer ons vir ons self werk, ons sukkel om te se 'ja baas'.
Hiermee probeer ek geensins voorstel dat ons vreemde arbeid gebruik nie, maar eerder dat ons geen arbeid gebruik (meganiseer) (maak kleiner) of dat ons van Afrikaners gebruik maak wat hulle eie ding doen (op die manier hoef jy nie teen vanaand agter te kom jou toolbox is leeg gesteel nie...)
Groetnis.
Leon Cornelius:
Ek stem glad nie met jou saam nie.
Ek dra persoonlik kennis van 'n "arbeider" wat vir agt maande tuinwerk gedoen het, (en steeds doen) dit maak hom nie slegter as die een wat homself "Baas" wil noem nie, inteendeel, ek het meer respek vir hom as vir baie aansitterige "Base". Daarby is hy 'n getroue Verkenner, so hy verrig harde werk binne en buite sy werktyd!
Almal moet eet, en as dit verg dat jy jou handjies vuil maak, dan is dit goed so. Ons volk moet weer leer werk, hulle kon dit in die verlede doen en ek glo vas hulle sal dit weer kan doen. En ek weet nie werklik wat bedoel word met 'n "toolbox" nie...Groete vir jou ook!
Adri van Staden:
Ek ken ook Boere wat bereid is om gewone hande-arbeid te verrig. Om sulke uitlatings soos: Die Afrikaner is 'n swak troep te maak, is gewoon nie waar nie. Die troepe van die ou SAW in sy teen-terroriste-oorlog was beter as die meeste ander!
vannermerwe:
Die Afrikaner is 'n sterk inherente leier. Ons het 'n groot behoefte aan individuele prestasie. Ons is kompeterend.
Dit maak ons swak volgelinge. Ons kan nie net se "ja baas" nie. Ons kan nie net agter die massas aanloop nie.
Elke boer is baas op sy plaas, goeie generaals.
Dit is nie 'n belediging nie, dit is net 'n realiteit.
Ek boer self, net een arbeider, verder doen ek al die werk self. Het nog nooit 'n probleem gehad met werk nie. Maar ek het vreeslik gesukkel die tyd wat ek vir my Pa moes boer...
ONS is nie goeie volgelinge/arbeiders nie. AS jy dit nie eers kan erken nie, ken jy dalk nie jou volk so goed nie...
"Toolbox"- Daardie ding met die "Grip" en die "spanners" en die "tools" wat ons gebruik as ons werk. Miskien bietjie meer self werk dan sal jy weet wat 'n toolbox is... ;)
Groetnis.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version