Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volkseie arbeid  (Read 1674 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Leon Cornelius

  • Gas
Re: Volkseie arbeid
« Antwoord #20 op: July 01, 2011, 05:23:50 AM »
Dis nes jy sê Alwyn, wat my egter hartseer maak is dat daar mense uit so 'n klein handjievol stryders is wat so belaglik en veragtelik kan raak om hul swart "engeltjies" te beskerm. Die wiel draai, stadig maar seker!

Dankie vir jou gawe woorde, dit was nou darem nie nodig om te kruip nie! ;)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volkseie arbeid
« Antwoord #21 op: July 01, 2011, 06:05:22 AM »
Leon,
Ek sal graag wil weet wie dit is.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Volkseie arbeid
« Antwoord #22 op: July 01, 2011, 08:00:41 AM »
Om gebruik te maak van volkseie arbeid het baie voordele. Omdat my kar se battery vanoggend pap was (radio!!!), was ek nog tuis toe die manne van Leon se tuindiens opdaag (06:45!!!). Hoe lekker om te sien hoe speel die manne met my honde en terwyl ma vir die manne koffie maak, help Kobus my gou om my kar (outomaties) aan die gang te kry met kabels van sy bakkie se battery af! As dit nou bôie en ousies was ...
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Leon Cornelius

  • Gas
Re: Volkseie arbeid
« Antwoord #23 op: July 01, 2011, 04:42:30 PM »
Leon,
Ek sal graag wil weet wie dit is.
Ben,

Ek gaan nie nou begin modder gooi deur name rond te slinger nie, feit is dat daar baie van ons volksgenote is wat sê ons moet van volkseie arbeid gebruik maak maar dit nooit doen nie. Dit sal nie reg wees van my om nou een persoon uit te sonder wanneer talle skuldig staan aan dieselfde klagte nie...dit lyk dalk net per abuis na suur druiwe!

Aanhaling
Om gebruik te maak van volkseie arbeid het baie voordele. Omdat my kar se battery vanoggend pap was (radio!!!), was ek nog tuis toe die manne van Leon se tuindiens opdaag (06:45!!!). Hoe lekker om te sien hoe speel die manne met my honde en terwyl ma vir die manne koffie maak, help Kobus my gou om my kar (outomaties) aan die gang te kry met kabels van sy bakkie se battery af! As dit nou bôie en ousies was ...

Oom Adri,

Baie dankie vir die oulike staaltjie. My Boerehart het trots en warm geklop met die lees daarvan, ek hoop nie dat die rede is omdat ek die manne ken nie maar eerder dat dit die waarde van volkseie arbeid aan almal kan wys.

Dis soos oom sê, wat as dit nou volksvreemdes was? Dan het hulle julle dalk beroof!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal