Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Hoe begin ek my eie besigheid ?  (Read 413 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig christelleo

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Hoe begin ek my eie besigheid ?
« op: March 23, 2011, 10:08:53 AM »
Goeie dag!

Ek is nou al 'n tydjie deel van die Bravolanders. Ek lees dit gereeld.
Kan julle my dalkies help - ekself is op soek na idees om my eie besigheid te begin in Pretoria, Eloffsdal / Les Marais area.
My e-pos adres is:  orban.christelle2@gmail.com

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Hoe begin ek my eie besigheid ?
« Antwoord #1 op: March 23, 2011, 11:37:30 AM »
Goeie dag!

Ek is nou al 'n tydjie deel van die Bravolanders. Ek lees dit gereeld.
Kan julle my dalkies help - ekself is op soek na idees om my eie besigheid te begin in Pretoria, Eloffsdal / Les Marais area.
My e-pos adres is:  orban.christelle2@gmail.com

Christelleo, jy sal darem 'n aanduiding moet gee van watter tipe besigheid jy in gedagte het. Hier is Bravolandburgers wat al hulle eie besighede (bv. tuindienste) begin het en al jou vrae sal kan antwoord.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Hoe begin ek my eie besigheid ?
« Antwoord #2 op: March 23, 2011, 09:23:16 PM »
Hallo christelleo , soos oom Adri sê 'n aanduiding van wat jy wil doen kan help .
Dit is 'n groot stap wat jy wil neem en het dus deeglike beplanning nodig wat grootliks sal bepaal of jy 'n sukses daarvan sal maak aldan nie .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal