Regtelike Sake > Departement van Arbeid

Hoe begin ek my eie besigheid ?

(1/1)

christelleo:
Goeie dag!

Ek is nou al 'n tydjie deel van die Bravolanders. Ek lees dit gereeld.
Kan julle my dalkies help - ekself is op soek na idees om my eie besigheid te begin in Pretoria, Eloffsdal / Les Marais area.
My e-pos adres is:  orban.christelle2@gmail.com

Adri van Staden:

--- Aanhaling van: christelleo op March 23, 2011, 10:08:53 AM ---Goeie dag!

Ek is nou al 'n tydjie deel van die Bravolanders. Ek lees dit gereeld.
Kan julle my dalkies help - ekself is op soek na idees om my eie besigheid te begin in Pretoria, Eloffsdal / Les Marais area.
My e-pos adres is:  orban.christelle2@gmail.com

--- End quote ---

Christelleo, jy sal darem 'n aanduiding moet gee van watter tipe besigheid jy in gedagte het. Hier is Bravolandburgers wat al hulle eie besighede (bv. tuindienste) begin het en al jou vrae sal kan antwoord.

Sanderis:
Hallo christelleo , soos oom Adri sĂȘ 'n aanduiding van wat jy wil doen kan help .
Dit is 'n groot stap wat jy wil neem en het dus deeglike beplanning nodig wat grootliks sal bepaal of jy 'n sukses daarvan sal maak aldan nie .

Navigation

[0] Message Index

Go to full version