Is daar nie êrens in of om Verwoerdburg 'n paar mense wat weer 'n CVO skool in die area tot stand wil bring nie?
Ek glo dat daar genoeg belangstelling sal wees, daar was immers 'n CVO Verwoerdburg gewees...en ook nie te lank terug nie.
Persoonlik het ek geen/min kennis van skoolstigting, daarom hierdie beroep op enigiemand wat kan help.