Naand Henk, lekker om kennis te maak.
Ja, moontlik speel dit wel `n rol om `n gebied of deel grond te kry maar die ouens wat hoop op al die Republieke, wel daar is slegte nuus vir hulle want die ou Republieke sal net `n droom bly by hulle en intussen gaan waardevolle tyd verby.
Ek is ook eerlik, al kry ons `n stuk grond erens stel ek in elk geval nie belang om te trek nie maar sal nie in die pad van ander staan wat dit wel wil doen nie en sal hul selfs help en ondersteun waar ek kan.
Hier is darem `n paar witmense wat ek bitter graag direk in die oog wil kyk en dis def. nie om koffie te drink nie so wat nog te se om saam of naby hulle te bly.
Ek is maar `n ou wat bekommerd is oor die veiligheid van ons mense en baklei daarvoor en sal alles gee om die moorde en uitwissing van die Plaasboere te kan stop of dit nou Polities is of krimineel.
Nee wat maat, wat die buiteland aanbetref kan jy ook maar afskryf. Daai Engelsman voel net so min vir my soos wat ek vir hom voel daar in Engeland.
Ten laaste, nee die ANC gaan ook nie vir ons gee nie, kyk maar na Malemma se laaste artikel so JA, ons sit in `n mamoerse penarrie wat die Volkstate aanbetrf want gegee word gaan dit def. nie gegee word nie.
Groetnis en veilig wees.
Net so terloops, die Hofsaak oor die moorde, dit is ook nodig in die Geskiedenis anders sal ons nooit weet nie ne !!!!!
Frikkie ek stem saam met jou maar het n paar vrae vir die slim mense
1) Indien die ANC skuldig bevind word wat is die gevoge? Moet ek my 303 afstof (waarvoor ek nog steeds wag vir lisensie)
2) Gaan ons uieindelik ons volkstaat kry? (Orania is ver te klein en ek het nog nie grond daar nie)
3) Gaan die buiteland enigsens iets vir ons as boerevolk doen? (behalwe ons verder in grond in probeer trap)
4) Dink jy die ANC gee enisens om wat ander se wat hulle verkeerd doen? (kyk na Zimbabwe se regering)
Ek vra maar net. Ek weet niks van poletiek, regerings of hofsake nie. Was darem 1 keer so vlugtig oorsee, en dit was lekker. Het die idee daar gekry Suid Afrika is maar net n spikkel in die wereld se belange