Die 'gemiddelde' ouderdom by 'n cantus is mos omtrent 35

So ons ouer manne (55+?) sal waarskynlik effens in die minderheid voel.
Gits, dan moet ek seker se Oom Jopieswan,
Hoe kan 'n Boer in Suid-Afrika nou "bang" wees om in die minderheid te wees? Ons is mos gewoond daaraan en trots daarop!