Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Leesklub  (Read 548 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Leesklub
« op: July 10, 2011, 06:46:02 PM »
Ek lees gereeld gedeeltes in boeke wat ek graag met julle wil deel. Hier kan ons dit doen en bespreek. Ek nooi julle om dieselfde te doen.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Leesklub
« Antwoord #1 op: July 10, 2011, 07:12:50 PM »
Aanhaling uit die boek wat ek nou lees (Die Britse owerheid en die Groot Trek - C.F.J. Muller 1947):

In Desember 1837 gee 'n persoon wat, soos in die Zuid-Afrikaan vermeld word, voorheen een van die respektabelste en rykste boere uit die distrik Uitenhage was, 'n treffende beskrywing van onophoudelike ruinerende verliese. "De daden was de grootste reden waarom ik de Kolonie verlaten heb. Wat hebben die grensbewoners van tyd tot tyd niet van de K@ffers te verduuren gehad, en inzonderheid by den laatsten onverwachten inval ? Ik heb het Britsche Gouvernement gedurende vele jaren, sedert 1811, met de grootste wakkerheid en zonder het minste loon, als burger gediend. Ik heb met myne handen gearbeid, en getracht myn huisgezin fatsoenlyk optebrengen; en toen ik my in den toestand bevond om zulks te doen, kwamen de K@ffers en beroofden my van ALLES, zoals het geval was in 1819 en wederom in 1834. By den laatsten inval heb ik slechts 5 ossen en 7 kalven overgehouden, en geen enkelde koe hebben de K@ffers my overgelaten, uit de 74 melkkoeijen, van het beste vaderlandsche ras. Wat is my derhalwe over gebleven, na vele jaren arbeids en gezwoegs ? Letterlyk NIETS !

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Leesklub
« Antwoord #2 op: July 11, 2011, 05:13:39 PM »
Op die volgende bladsy:

"Deur die inval van die Kosas het in enkele maande 161,930 skape en bokke, 114,930 beeste, en 5,715 perde verlore gegaan en is 456 huise en 58 waens vernietig."

Nog 'n aanhaling uit die boek:

"Ik ben nu knap zoover dat ik (geen of schaars) kos en kleeren voor myn vrouw en kinders heeft door de k@ffer..."
(Geskryf deur 'n sekere Dannhauser)

Ek wonder of booitjie Julius hierdie in ag neem as hy beweer die boere is kriminele wat hulle land gesteel het ?

Thomas Robson rapporteer aan die Britse Owerheid (met die doel om hulp vir die boere te kry):
"I have been again among the farmers residing along the frontier, i.e. those plundered by the K@firs, and assure you that they are in a most deplorable condition, having nothing to subsist upon, and in many cases are actually starving ..."

En Engeland se reaksie ?
"Die kompensasie aanvanklik in die vooruitsig gestel is uiteindelik glad nie toegeken nie"

Die Britte het baie duidelik geen simpatie met die boere gehad in die Kaapkolonie nie. En dit reeds in 1834. Een van die redes hoekom die Groot Trek plaasgevind het.

Sanderis

  • Gas
Re: Leesklub
« Antwoord #3 op: July 11, 2011, 08:42:18 PM »

Ek wonder of booitjie Julius hierdie in ag neem as hy beweer die boere is kriminele wat hulle land gesteel het ?


Hy is of nie bewus daarvan nie of beskou dit as verdraaide stories . Die boek waarmee ek besig is , is ook besaai met die k-woord , dit dui net vir my daarop dat dit nie skeltaal is nie maar wel die benaming wat op daardie tydstip alom gebruik was .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal