Afdeling van die Afrikanerfront > Kennisgewings

`n Ontbyt saam met Abel Malan

(1/1)

James Kemp:
Vriende,

Daar is `n ontbyt gereƫl vir more oggend om 7:00 saam met Abel Malan.

Ons kom om 6:45 op die brug oor die N4 oppad na Kleinfontein bymekaar. As jy m.a.w. deur die tolhek by die Cullinan / Rayton-afrit op die N4 is draai jy regs.

Ons sal dan vir Abel begelei na die Boskombuis waar die ontbyt plaasvind.

Bevestig asb jou bywoning per kort boodskap (sms) by enige van die volgende twee nommers:

0711 516 466 of 079 357 5804

Hoop om julle daar te sien.

Henk:
Die te laat gelees sou nogal die man se hand wou skud.
Glo darem ek sal hom later ontmoet

Navigation

[0] Message Index

Go to full version