Die Vrye Kuber Volkstaat
Portaal
Forum
Help
Teken in
Registreer
Bravoland
»
Algemene Sake
»
Bravoland Kuier Afdeling
»
Julius Malema - Die Liedjie
Nuusflits
Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html
« previous
next »
Print
Pages: [
1
]
Go Down
Skrywer
Onderwerp: Julius Malema - Die Liedjie (Read 850 times)
0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.
James Kemp
Besoeker
Poste: 263
Julius Malema - Die Liedjie
«
op:
July 25, 2011, 05:43:34 PM »
Hier is `n video van ons (Ridder de Jongh) se liedjie 'Julius'. Ek hoor graag wat julle dink.
'Julius' - Ridder de Jongh
Logged
Jacques Cloete
Bravoland Burger
Poste: 122
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #1 op:
July 25, 2011, 06:01:29 PM »
Briljant, wonder wat hulle kan uit toor met ou papwiel F.W...
Logged
Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem.
Sanderis
Gas
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #2 op:
July 25, 2011, 09:09:42 PM »
Sal maar moet wag tot die einde van die maand , videos vreet data .
Logged
James Kemp
Besoeker
Poste: 263
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #3 op:
July 25, 2011, 10:52:56 PM »
Hallo Sanderis,
Sal dit help as ek die video vir jou e-pos?
Logged
Sanderis
Gas
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #4 op:
July 25, 2011, 11:01:34 PM »
Nee dis reg , dankie James - want dan moet ek dit ook in elk geval aflaai - data .
Logged
Adri van Staden
Bravoland Burger
Poste: 1564
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #5 op:
July 26, 2011, 07:09:37 AM »
Ek sal ook nie kan kyk nie, want ons mag nie video's aflaai met die werk se rekenaars nie.
Logged
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.
Bittereinder
Lid van die Volksraad
Poste: 316
Verkenner
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #6 op:
July 26, 2011, 04:24:44 PM »
Pragtig manne! Ek het lekker geluister en terselfde tyd sommer lekker gelag ook.
Logged
vannermerwe
Besoeker
Poste: 258
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #7 op:
July 26, 2011, 04:53:41 PM »
SKITTEREND!!
Hou baie daarvan!!
Logged
Sanderis
Gas
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #8 op:
August 03, 2011, 10:14:17 PM »
Ma Le Ma , netjies manne .
Logged
James Kemp
Besoeker
Poste: 263
Re: Julius Malema - Die Liedjie
«
Antwoord #9 op:
August 05, 2011, 09:38:08 AM »
Die liedjie kan ook gratis afgelaai word by
www.ridder.co.za
Logged
Print
Pages: [
1
]
Go Up
« previous
next »
Share me
Smf
Bravoland
»
Algemene Sake
»
Bravoland Kuier Afdeling
»
Julius Malema - Die Liedjie
Nuwe Inskrywings
Polisie verwag spanning by ET-uitspraak
[
Interessantheid vir die dag
]
Sanderis
May 23, 2012, 05:05:07 PM
Volksmoord
[
Volksmoord
]
Karina Marais
May 23, 2012, 10:16:46 AM
Nuusberigte
[
NSA Nuusberigte
]
Bittereinder
May 22, 2012, 04:43:30 PM
Re: Geldenhuys Stamvader
[
Familie Geskiedenis
]
Ben Geldenhuys
May 22, 2012, 04:16:57 PM
Boer is wit, ‘so ek sê nie ja nie’
[
Interessantheid vir die dag
]
Karina Marais
May 22, 2012, 09:33:08 AM
Werksgeleenthede vir Volksgenote
[
Werksgeleenthede vir Volksgenote aangebied
]
Kleinbekkie
May 22, 2012, 07:38:52 AM
Groot Constantia besteel
[
Moderne Geskiedenis
]
Clem de Klerk
May 22, 2012, 05:43:20 AM
Laat ons nooit vergeet nie. . .
[
Departement van Kuns en Kultuur
]
Bittereinder
May 21, 2012, 03:21:30 PM
Werk gesoek
[
Werksgeleenthede vir Volksgenote gevra
]
Karina Marais
May 21, 2012, 02:27:01 PM
Vryheidsoorloggraf geplunder
[
Interessantheid vir die dag
]
Alwyn
May 21, 2012, 09:02:28 AM
SA Topsites
.
SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal