Algemene Sake > Rekenaars en Internet
Hulpgids om die funksies van die forum optimaal te benut
(1/1)
Sanderis:
BBCode ? BBCode is die afkorting vir Bulletin Board Code , 'n forum is 'n bulletin board en vir die forum om sekere gedeeltes te laat vertoon soos jy dit verkies vereis dit code .
In kort gee jy die stelse opdrag om teks te verander soos jy dit wil laat vertoon bv. vetskrif , skuins , onderstreep of verskillende kleure of om fotos/grafika te vertoon . Om dit tot uitvoering te bring moet jy as jy die pos skep die BBCode aanwend om bevele te gee om die verskillende aksies uit te voer . Jou bevele moet met presissie gedefineer word anders sal die stelsel dit nie uitvoer nie of nie na wenslik uitvoer nie (dit gebeur partykeer met kombinasie van bevele dat jou volgorde van die bevele nie korrek is nie .
Daar is twee tipes bevele , die gewone bevel en dan 'n spesiferings-bevel bv. kleur = geel of grootte van teks = 5 , 'n spesifiserings bevel sonder die spesifikasie sal nie werk nie .
'n Basiese reël by die vorming van BBCode is om met dit te eindig waarmee jy begin .
Kom ons kyk na paar basiese bevele en kombinasies daarvan :
vetskrif
skuins
onderstreep
kombinasie
Enige vrae ?
vannermerwe:
Sanderis,
ek hoop jy (of enige iemand) kan my help.
Ons het nou net begin bemark aan die Hausenberg konsep. Hoe moet ons maak as ons 'n advertensie op Bravoland se portaal wil plaas?
Groetnis.
Sanderis:
vannermerwe (hier kom weer lang verskonings :P :P ) , ek beplan om 'n inisiatief nl. premium advertensies vir die portaal te formuleer - ek kry net nie lekker kans om dit te voltooi nie . >:(
Die plan is dat alle advertensies wat op die portaal vertoon word betaalde advertensies sal wees , verskillende plekke op die portaal asook verskillende groottes sal die verskillende pryse bepaal . Die geld sal na BOK se Oranjekas rekening gaan .
Stuur gerus vir my 'n epos met wat jy in gedagte het .
Navigation
[0] Message Index
Go to full version