Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Quo vadis, Radio Pretoria?  (Read 10143 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #140 op: December 21, 2011, 09:06:53 PM »
Beste vriende,

U is seker almal daarvan bewus dat Henk van de Graaf geskors was by Radio Pretoria. Dit nadat hy gepoog het om persone te versoek om as lede van Radio Pretoria te registreer om die skielike toename in lede van Solidariteit-Afriforum te neutraliseer, aangesien dit die onafhanklikheid van Radio Pretoria in gevaar sou kon stel. Henk moes toe sy saak teen 'n formidabele regsspan van Radio Pretoria verdedig. Henk se verdediging het hom 'n aardige bedrag gekos tewete R25,450. 'n Korting is beding mits die geld teen 23/12/2011 betaal word. Daar word nou R18,000 benodig.

Hiermee neem ons die vrymoedigheid om u te vra om indien moontlik, 'n bydrae te maak aan die "Ondersteuningsfonds - HvdG". Bydraes moet soos volg gedeponeer word:

Bank: Standard
Rekeningnommer: 27 124 0490
Rekeningnaam: Oranjekas Spaar en Kredietkoöperatief
Taknommer: 010 545 (Silverton)
Depositoverwysing: Fonds 0165 375 776

By voorbaat dankie

Wat was die finale uitslag van hierdie sirkus gewees?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #141 op: December 22, 2011, 07:38:52 AM »
Ek kkry vandag berig wat nogal kenmerkend is van die liberale ellemente - iemand het gesprek gevoer met ene Willie Spies by Radio Pta, en tydens die gesprek het hy die uitlating gemaak dat die verkose Volksraad nie 'n jaar staande sal bly nie.

Tydens sy gesprek met die Voorsitter van die Volksraad, mnr Andries Breytenbach sing hy n totaal ander deuntjie. in die Program "Dit is Radio Pretoria"

Nouja dit gelukkig nie alle prokureurs wat eenders optree nie.......
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #142 op: December 22, 2011, 07:43:08 AM »
Ek vertou vir Willem Assegaai so ver soos ek hom kan gooi.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #143 op: December 22, 2011, 08:17:35 AM »
Ek vertou vir Willem Assegaai so ver soos ek hom kan gooi.

Dan het jy sowaar meer vertroue in hom as ek. My neus is hoeka nie baie lank nie  :P  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #144 op: December 22, 2011, 09:51:10 AM »
Hoekom is oom Clem weg by die radio
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #145 op: December 22, 2011, 08:19:28 PM »
Prof Hendrik en Dolf het sterk gestaan en het uitermate baie gedoen om die hele saak te red. Moenie twyfel oor hulle twee nie. Die res het iets soos hensoppers geword....

Hierin le die antwoord Johan

Johan, die direksie het koers aangepas - linkses word omroepers, en Solidariteit word septerswaaier en ek kon nie daarmee saamleef nie.....
Kennis is mag

Sanderis

  • Gas
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #146 op: December 22, 2011, 10:15:56 PM »
Ek kkry vandag berig wat nogal kenmerkend is van die liberale ellemente - iemand het gesprek gevoer met ene Willie Spies by Radio Pta, en tydens die gesprek het hy die uitlating gemaak dat die verkose Volksraad nie 'n jaar staande sal bly nie.

Tydens sy gesprek met die Voorsitter van die Volksraad, mnr Andries Breytenbach sing hy n totaal ander deuntjie. in die Program "Dit is Radio Pretoria"

Skynheiligheid pas hulle soos 'n handskoen . Tyd sal leer aangaande die VVK Volksraad .

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #147 op: December 23, 2011, 02:32:55 PM »
Hoe is dit dan dat Henk van der Graaff na hul kan teruggaan na die radio toe?
« Laaste verandering : December 23, 2011, 02:34:28 PM deur Johan Joubert »
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #148 op: December 24, 2011, 05:02:40 AM »
Na 'n lang en uitgerekte saak is daar ooreengekom dat Henk wel sekere skofte kan doen, maar sal waarskynlik nie meer die vroegoggend skof hanteer nie.
Kennis is mag

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #149 op: December 24, 2011, 08:56:54 AM »
Oom Clem, wie is die linkse omroepers en wie het hulle aangestel? Sover ek weet het daar nie omroepers bygekom sedert Willie daar begin het nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #150 op: December 24, 2011, 10:19:18 AM »
Oom Clem, wie is die linkse omroepers en wie het hulle aangestel? Sover ek weet het daar nie omroepers bygekom sedert Willie daar begin het nie.

James,

Dit is nie wat Oom Clem gese het nie. Johan het hom gevra hoekom hy weg is by die draadloos, hy is tog immers weg voor Willie daar ontplooi is en ek lees nerens dat hy Willie as rede aanbied nie.


Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #151 op: December 24, 2011, 10:44:28 AM »
Ek wil ook weet wie die linkse omroepers is ek sien Willie word erg gekritiseer.  Hoe het dit gekom dat hy aangestel is?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Sanderis

  • Gas
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #152 op: December 24, 2011, 02:03:20 PM »
Hoe is dit dan dat Henk van der Graaff na hul kan teruggaan na die radio toe?

Ons het iemand daar nodig . 'n Rave liedjie van so paar jaar terug stel dit mooi :

"The Board destroyed our world and killed all our people . But we survived as humanity will survive . If there is only one of you to keep the spirit alive , we will prevail - even if it takes a millenium .

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #153 op: December 24, 2011, 02:49:12 PM »
Iewers is n slang in die gras.  Mens sal sekere waarhede nooit weet nie.  Dis hoekom die volk veedeeld is omdat daar leuens is.  Die makste hond maak die byt die seerste.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Jacques Cloete

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 122
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #154 op: December 29, 2011, 02:07:43 PM »
Weet nie of ek reg gehoor het nie, maar dit klink of Henk terug is op die lug. ???
Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #155 op: December 29, 2011, 03:49:34 PM »
Ja hy is terug.  Was gister op.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #156 op: January 06, 2012, 07:21:45 AM »
Vriende, u wat gereeld na die Radio luister, dink bietjie hieraan:

Wanneer laas het u die slagspreuk gehoor: "Laat die Vierkleur wapper"

Wanneer laas het u n onderhoud gehoor met n bekende, behoudende volksgenoot?

Wanneer laas het u n nuuskommentaar gehoor wat ondersteunend is vir ons volkseie organisasies?

En hoe dikwels hoor u Solidariteit/Afri/Helpende hand/ stemme sedert hulle twee direkteure in die Radio Maatskappy het !!
Kennis is mag

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #157 op: January 06, 2012, 10:59:41 AM »
Doen Afriforum en Solidariteit dan nooit goeie dinge vir ons nie? 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #158 op: January 06, 2012, 12:42:53 PM »
Johan,

Kom ons definieer eers die 'ons'.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #159 op: January 06, 2012, 12:51:29 PM »
Eers wil ek vra na wat oom Clem wat so kritiseer gedoen het en dan aan almal wat so lekker kritiseer.  Omdat ons alltyd mislei word wil ons nie meer saamstaan nie.  Daarom het die VVK selfs nie so baie lede gekry nie
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal