Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Quo vadis, Radio Pretoria?  (Read 10143 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #20 op: August 02, 2011, 08:22:27 PM »
Ek hoop nie die publisiteit van die VVK gaan skade ly nie. 
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Sanderis

  • Gas
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #21 op: August 02, 2011, 09:13:21 PM »
Dit bring my by die vraag : indien daar fondse was , sou Radio Bravo 'n werklikheid kan word ?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #22 op: August 03, 2011, 05:20:52 AM »
Ons moet versigtig wees met ons uitsprake !

Spies is gevra om die werk tydelik te kom doen - en met wie se goedkeuring doen hy dit?

Al die vingers wys na die direksie van Radio Pretoria en hulle moet die koersverandering verantwoord - nie Spies of Solidariteit nie !!
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #23 op: August 03, 2011, 08:19:53 AM »
KB, toe ek gevra het of dit net jy is wat die rooi ligte raaksien, moes jy dit eintlik as n kompliment bekou het.

Dit was ook deels uit frustrasie aangesien hierdie stryd baie wyer loop as wat dit op die oog af lyk, en aangesien mens soms baie alleen voel indien jy daardie selfde stryd op n ander front, en sonder ondersteuning moet aanpak.

Ons Vryheidsideale word gyselaar gehou deur diegene wat gewetenloos finansiele voordeel trek uit die benarde situasie waarin hierdie Volk hom bevind.

Daar is meer as een front, maar mens wil nie vuil wasgoed was op hierdie forum nie. Meer kan ek dus nie se nie, maar daar is ander Bravolanders wat presies weet wat ek bedoel.

Dankie oom Sakkie!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #24 op: August 03, 2011, 08:38:16 AM »
Ons moet versigtig wees met ons uitsprake !

Spies is gevra om die werk tydelik te kom doen - en met wie se goedkeuring doen hy dit?

Al die vingers wys na die direksie van Radio Pretoria en hulle moet die koersverandering verantwoord - nie Spies of Solidariteit nie !!

Dankie Oom Clem. Ek dink die meeste van ons is bewus dat dit deur die deireksie goed gekeur is. Dit is maar net 'n bewys van wie se koppe almal saam in die mus is.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #25 op: August 08, 2011, 10:22:38 PM »
Dankie Oom Clem. Ek dink die meeste van ons is bewus dat dit deur die deireksie goed gekeur is. Dit is maar net 'n bewys van wie se koppe almal saam in die mus is.

Alwyn ja wel: Adriaan Pont, Hendrik van der Wateren, Schalk Botha?, Oom Dolf, Lucia vd Berg... Mens sou gewoonlik dink ons hoef ons nie oor hul te bekommer nie, die leierskap van die Afrikanerfront, Volksmuseumraad, Majuba, HNP... ons mense. Raak dinge nou so beroerd dat ons geen ander keuse as inbinding oor die hele spektrum, selfs Solidariteit en sy FW de Klerk-stigting wat hul ondersteun, het nie? Die behoudende deel van die volk wil nog handhaaf en bou soos in die tagtigs, maar het ons nie die getalle of hulpbronne nie. Ek dink nog steeds daar moet 'n inploffing van organisasies kom, en moet die ware behoudende deel meer onder een sambreel inskuif.
Apartheid is Liefde

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #26 op: August 09, 2011, 09:14:16 AM »
Ek stem heelhartig met jou saam Jankejan. Dis amper asof 'n deel van ons volk wat as behoudend gesien kon word, nou besluit het dat die stryd verlore is en dus nou kapituleer soos die NP gedoen het. Veral die feit dat die direksie van Radio PTA die ouer garde is, bekommer my. Mens sou dink dat dit juis sulke mense is wat die rigting aan die jongeres moet aanwys. Gelukkig is ons volk geseënd met jong leiersbloed, en as die gryses nie hul plig teenoor hierdie nuwe golf van Boereleiers wil nakom nie, is dit nou maar so, met vertroue en geloof sal ons wat waarlik wil vry wees die pad vorentoe stap. Geen daad van verraad of meng met verraaiers sal hierdie mars na vryheid kan keer nie. En om te dink, baie van diegene wat vryheid nastreef was nog nie eens gebore toe ons in 1961 'n republiek geword het nie, dus het talle nooit die gees van daardie Afrikanernasionalisme beleef nie, hoe tragies dat die jonges dit nou aan die oues moet sê!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #27 op: August 10, 2011, 05:21:16 AM »
Prof Hendrik en Dolf het sterk gestaan en het uitermate baie gedoen om die hele saak te red. Moenie twyfel oor hulle twee nie. Die res het iets soos hensoppers geword....
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #28 op: August 10, 2011, 08:15:32 AM »
dankie vir die inligting en duidelikheid, oom Clem.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #29 op: August 10, 2011, 11:02:37 AM »
Prof Hendrik en Dolf het sterk gestaan en het uitermate baie gedoen om die hele saak te red. Moenie twyfel oor hulle twee nie. Die res het iets soos hensoppers geword....

Ek hoor gerugte dat veral prof. Hendrik daarin slaag om die ander, veral prof. Pont tot ander insigte bring. Weet iemand of daar waarheid in steek?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #30 op: August 10, 2011, 05:04:16 PM »
Dankie Oom Clem. Ek dink die meeste van ons is bewus dat dit deur die deireksie goed gekeur is. Dit is maar net 'n bewys van wie se koppe almal saam in die mus is.

Alwyn ja wel: Adriaan Pont, Hendrik van der Wateren, Schalk Botha?, Oom Dolf, Lucia vd Berg... Mens sou gewoonlik dink ons hoef ons nie oor hul te bekommer nie, die leierskap van die Afrikanerfront, Volksmuseumraad, Majuba, HNP... ons mense. Raak dinge nou so beroerd dat ons geen ander keuse as inbinding oor die hele spektrum, selfs Solidariteit en sy FW de Klerk-stigting wat hul ondersteun, het nie? Die behoudende deel van die volk wil nog handhaaf en bou soos in die tagtigs, maar het ons nie die getalle of hulpbronne nie. Ek dink nog steeds daar moet 'n inploffing van organisasies kom, en moet die ware behoudende deel meer onder een sambreel inskuif.

Jan, oppas dat jy nie ook beskuldig word van volksuiwering nie!
« Laaste verandering : August 10, 2011, 07:46:28 PM deur André Strydom »
Ons Sal!!!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #31 op: October 08, 2011, 06:27:00 AM »
Burgers, die volgende vraag is deur Oom Clem op 'n ander draad gevra. EK sal graag kommentaar daaroor wil sien.

Kyk weer na die Missie van Radio Pretoria en toets die uitsendings daaraan:

Missie van Radio Pretoria
 Om die samehorigheid van Boere-Afrikaners te versterk en die handhawing en uitbouing van die volksidentiteit te bevorder, deur radio-uitsendings aan diegene wat toegewyd is aan die behoud van:

 Sy Protestants-Christelike herkoms en Wes-Europese taal en kultuur-erfenis, wat hom onderskei van ander Afrika-kulture, d.w.s. sy Westerse eiesoortigheid in Afrika, ook ten dienste van sy buurvolke in Afrika.

 Die unieke merktekens van sy groei uit Afrikagrond wat hom van ander Westerse kulture onderskei, dit is, sy Boere-Afrikaner-identiteit in die wêreld.

 Die vryheids- en selfbeskikkingselemente van sy kultuur, wat oor 350 jaar in Afrika gegroei het, wat internasionaal bekend is, en wat vir hom wêreldwyd agting afgedwing het.

 Afrikaners wat hulle met bogemelde vereenselwig is Boere-Afrikaners. Hulle trek duidelike grense tussen beproefde waardes en degraderende verskynsels van populêre maar verbygaande aard.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #32 op: October 08, 2011, 06:33:42 AM »
Ek verneem dat Henk van de Graaf by die draadloos geskors is. Weet enige iemand meer van die onderwerp?

Ek is 'n getroue luisteraar van die oggend program. Daar sal nou nie meer 'n stasie wees waarna ek an luister nie. Ek persoonlik het die draadloos afgesit as Heinrich Marnitz vir Henk ingestaan het.
Henk is een van die min behoudendes by die stasie. Moet almal nou na liberalisme neig om hulle werk te behou?
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #33 op: October 08, 2011, 07:14:49 AM »
Ek verneem dat Henk van de Graaf by die draadloos geskors is. Weet enige iemand meer van die onderwerp?

Ek is 'n getroue luisteraar van die oggend program. Daar sal nou nie meer 'n stasie wees waarna ek an luister nie. Ek persoonlik het die draadloos afgesit as Heinrich Marnitz vir Henk ingestaan het.
Henk is een van die min behoudendes by die stasie. Moet almal nou na liberalisme neig om hulle werk te behou?

Ja SP, almal moet na liberalisme neig om hul werk te behou. Radio Pretoria is reeds 'n geruime tyd nie meer ons stasie nie. Dit is hartseer dat niemand lus was om te veg vir die draadloos toe hulle begin skeef trek het nie, dit was vir my as onkundige donkie so duidelik soos daglig dat dit op die afgrond staan na aanleiding van twee gebeure naamlik: 1. Die aanstelling van Heinrich Marnitz wat uit en uit 'n liberalis is. 2. Die afdanking van Sakkie van der Merwe, nie hieroor of daaroor nie, maar omdat hy in die pad van die "nuwe" Radio PTA gestaan het. Dis snaaks dat een van die groot rolspelers in die Sakkie-sage Jaap D was, dieselfde persoon wat nou so hard werk om Solidariteit stewig in die stoel geplaas te kry. So mense kan maar sê daar is ander faktore wat Sakkie se sage veroorsaak het, maar ek dink dit was agter geslote deure bespreek dat hy moet gaan alvorens die verraad te pleeg.

Ek het nogal gedink dat Henk 'n kans vat deur daardie e-pos te laat sirkuleer, maar ek was terselfdetyd trots op daardie daad. Ongelukkig vir hom, blyk dit uit die geskiedenis dat jy nie weer terugkom nadat jy geskors is nie! Veral nie as jy 'n volksman is nie. Radio PTA is reeds lankal vir die wolwe gegooi en nou wil almal kla, ek luister reeds lankal nie meer na enige program(behalwe op uitsondering)as Dou voor dag nie. Soos jy Alwyn, skakel ek ook af of luister eerder na Bosveld as na Heinrich. Ons moet alewig veg om dit wat volkseie is te behou, maar die verraaiers duik orals op. Dis tyd dat ons deur die Volksraad 'n kommissie aanstel wat een doel het: SNUFFEL VERRAAIERS UIT VOOR HUL VERRAAI!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #34 op: October 08, 2011, 05:52:14 PM »
Wat Henk gedoen het, is sy volle reg as lid van die Art 21 Maatskappy. Hierdie heksejag op Henk is nie om dowwe neute nie - die behoudendes moet wyk.

Ek verneem dat die Radio se nuuskommentaar ook n nuwe aanslag sal toon - en enige iemand kan raai wat dit beteken - net soos wat sport deur liberalis Marnitz (wat in my afwesigheid aangestel is) se aandeel al groter word en die dieper waardes afgeskaal word.

Het julle waargeneem wat gebeur? Die "Fokus Op" program is daar nie meer nie, die musiekbeleid het verander, die nuuskantoor se nuwe sogenaamde Volksmikrofoon is dikwels n elende om na te luister.

Maar dit is net die begin van die Nuwe Radio Solidariteit.....
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #35 op: October 08, 2011, 08:44:09 PM »
Ek wonder of my lidmaatskap aansoek goedgekeur gaan word?
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 563
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #36 op: October 09, 2011, 05:33:45 AM »
Wanneer sal ons weet ?

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #37 op: October 09, 2011, 06:33:16 AM »
Wanneer ek môre my draadloos aanskakel, die stasie verander na Radio PTA vanaf die een wat ek deesdae eerder na luister, en ek hoor nie Henk se stem nie, gaan ek hulle bel en vra waar Henk is. Sal dit nie pragtig wees as almal dit kan doen nie? 012 543 3037/012 543 0120

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #38 op: October 09, 2011, 09:07:19 AM »
Wanneer ek môre my draadloos aanskakel, die stasie verander na Radio PTA vanaf die een wat ek deesdae eerder na luister, en ek hoor nie Henk se stem nie, gaan ek hulle bel en vra waar Henk is. Sal dit nie pragtig wees as almal dit kan doen nie? 012 543 3037/012 543 0120

Goeie idee. Ek daag elke Bravolander om aan hierdie aksie deel te neem.

Sjarko, ek weet nie. Miskien moet ons die draadloos Maandag bel en uitvind of ons goedgekeur is of nie.
Die gedeelte van weiering sonder opgaaf van redes hinder my so bietjie.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Jacques Cloete

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 122
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #39 op: October 09, 2011, 03:54:43 PM »
Ai wat gaan aan? Het die mense vergeet wie hulle help opbou het? Ek onthou nog 93' - 94' toe die staat die polisie wou instuur om hulle van die lug af te haal toe het ons in ons hordes opgeruk om dit te keer, en nou word daar maar net weer van binne geknoei van liberale of so genaamde neutrale kry my jammer afrikaners. Dit is besig om oral te gebeur in Boere Afrikaner instansies.
Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal