Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Quo vadis, Radio Pretoria?  (Read 10143 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #80 op: November 07, 2011, 05:08:49 PM »
Ek verneem dat Marianne Roos aangestel is as adjunk Stasiebestuurder en Wouter Botes is Bemarkingsbestuurder

Die pos wat "tydelik" deur Spies beklee word, is nog nie gevul nie

En ook nie die pos as Stasiebestuurder nie.....

Hoekom sukkel dit so...?

Kan oom nie terug gaan nie ....

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #81 op: November 08, 2011, 07:31:10 AM »
Sanderis !!!
Kennis is mag

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #82 op: November 08, 2011, 08:21:42 AM »
Die agbare meneer Willie Spies het by navraag oor my aansoek om lidmaatskap by die draadloos laat weet dat die aansoeke hanteer sal word met die oog op toelating vroeg volgende jaar.

Die nuwe aansoekers sal dus nie die algemene jaar vergadering kan bywoon nie.

Is dit nou nie gerieflik nie? >:(
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #83 op: November 08, 2011, 08:47:24 AM »
Een ding is seker. Die Bittereinders se nasate doen steeds dinge soos hul voorouers dinge gedoen het...en die Joiners se nasate doen ook dinge soos hul voorouers dinge gedoen het.

Sanderis

  • Gas
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #84 op: November 08, 2011, 10:16:50 PM »
Ek het nie gespot nie oom Clem , ek was ernstig . Ek beskou dit in terme van strategie ; strategies gesproke sal dit ideaal wees as oom kan terug gaan .

Die agbare meneer Willie Spies het by navraag oor my aansoek om lidmaatskap by die draadloos laat weet dat die aansoeke hanteer sal word met die oog op toelating vroeg volgende jaar.

Die nuwe aansoekers sal dus nie die algemene jaar vergadering kan bywoon nie.

Is dit nou nie gerieflik nie? >:(

Is daar al sprake van wanneer die vergadering gaan plaasvind ? Of kan ons verwag dat dit op nommer 99 aan die mense bekend gemaak gaan word in die hoop dat nie so baie dit bywoon nie ?
« Laaste verandering : November 08, 2011, 10:19:29 PM deur Sanderis »

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #85 op: November 09, 2011, 05:10:26 AM »
Nee Sanderis, terug nie maklik nie... tenminste nie solank dieselfde span direkteure daar is nie...

Die Jaarvergadering is geskeduleer vir 1 Desember en daar is behoorlik kennis gegee volgens vereistes van die Wet.
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #86 op: November 09, 2011, 11:13:54 AM »
Maar ek het nie kennis gekry van die vergadering nie?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #87 op: November 09, 2011, 11:27:07 AM »
Ek het ook nie kennis gekry nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #88 op: November 09, 2011, 12:28:51 PM »
Is dit omdat ons wit is?

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #89 op: November 09, 2011, 12:38:01 PM »
Ek ook nie!
O ja, nou onthou ek, dis omdat my aansoek nog nie verwerk is nie....
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #90 op: November 10, 2011, 04:58:40 AM »
Kla daaroor !!!!
Kennis is mag

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 372
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #91 op: November 10, 2011, 05:02:15 AM »
Ek en my huis ons sal die Here dien

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #92 op: November 14, 2011, 09:21:30 PM »
Behoorlik kennis gegee? Aan wie? In watter koerant? Seker in Solidariteit se Soldeer of iewers, ek het niks kennis ontvang nie.
Apartheid is Liefde

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #93 op: November 14, 2011, 09:26:49 PM »
Jankejan,

Dit beteken seker dat jy ook wit is?

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #94 op: November 14, 2011, 09:36:19 PM »
Ek wonder nou, gaan ons hierdie jaar na "Die opofferinge van die 'bruin-afrikaners' tydens die Groot Trek" op Geloftedag moet luister? Dis seker die logiese program om aan te bied gegewe die huidige trant van sake by RPta?
Apartheid is Liefde

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #95 op: November 15, 2011, 05:17:38 AM »
Julle moet kla vriende !!
Kennis is mag

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #96 op: November 15, 2011, 05:51:49 AM »
Kla? Nee wat ek is klaar gekla, die vrotsige antwoorde wat mens terugkry as jy kla jaag net my bloeddruk op. Dis darem al 'n ou storie van die Radio, hulle hou nie daarvan as hul luisteraars iets uitwys wat pla nie.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #97 op: November 16, 2011, 07:58:14 AM »
Ek het gistermiddag vir Henk op die draadloos gehoor waar daar gesels is oor die TLU se besoek aan Georgie.
Vanoggend word ek met 'n lied in die hart wakker, maar toe ek die draadloos aanskakel is daar nog geen Henk nie......
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #98 op: November 16, 2011, 10:32:26 AM »
Dit wil vir my voorkom of die invloed van Solidariteit/AfriForum al duideliker begin word by Radio Pretoria.
Vandat Willie Spies die tussentydse HUB by die draadloos geword het, het hy sy assegaai met mening begin swaai.

Een van my persoonlike irritasies is die alewige advertensie op hierdie volksradiostasie van Virseker, Sollie se nuwe versekeringsmaatskappy. Op beeldradio advertensies van hierdie produk, word daarvan baie meer volksvreemdes as volkseie gebruik gemaak. Hulle gesig vir die produk is dan ook Emo Adams, ’n Kaapse kleurling. Weereens ’n Afrikaanse produk en nie ’n Afrikaner produk nie.

Op die draadloos was daar die afgelope maand vertel dat Henk van der Graaf op verlof is. Die hele luisteraarskorps wat nie  gereeld in volks kringe beweeg nie, is blatant mislei. Henk is geskors na aanleiding van ’n e-pos wat hy uitgestuur het. Ek wil my nie verder hieroor uitlaat nie, aangesien die saak nog nie opgelos is nie.

Dit wil vir my voorkom of daar selektief opgetree word met die verwerking van nuwe aansoeke om lidmaatskap. Gewoonlik word nuwe lidmaatskap aansoeke verwerk met elke direksie vergadering. Die radio was voor hulle laaste direksie vergadering oorval met nuwe aansoek van bekommerde luisteraars. Al hierdie aansoeke was gebring met die oog op die algemene jaarvergadering wat eersdaags plaasvind. Met teleurstelling was die volgende brief van Radio Pretoria ontvang:

Geagte mnr. __________________

AANSOEK OM LIDMAATSKAP: RADIO PRETORIA

Baie dankie vir u aansoek om lidmaatskap van Radio Pretoria wat ons onlangs ontvang het.

Ons het ’n stortvloed van nuwe aansoeke ontvang en elke aansoek is vir ons belangrik. Ons wil dus moeite doen om die keuringsproses so deursigtig moontlik te maak.

Die direksie finaliseer tans die kriteria vir die oorweging van aansoeke van nuwe lede wat aan die direksie onbekend is en ons hoop om vroeg in die nuwe jaar die keuringsproses af te skop en af te handel. Ons sal dus mettertyd weer met u in aanraking kom om verdere inligting te verkry en u aansoek te finaliseer.

Ons vertrou dat u dit in orde vind en dank u nogmaals vir u belangstelling in die bedrywighede van Radio Pretoria.

Groete,

Namens WD Spies
Tussentydse HUB

Die keuringsproses lyk vir my heel deursigtig. Volgens eie bekentenis word die aansoeke verwerk van persone wat aan die direksie bekend is. Dit neem nie ’n vuurpyl wetenskaplike om te weet in watter stal hulle behoort nie!

Daar is heelwat lede van die Paardekraal Verkenners wat nog wag dat hulle lidmaatskap aansoeke verwerk moet word. Die rede hoekom hierdie mense vir die direksie vreemd is, is seker omdat hulle nooit by volksfeeste uitkom nie. Die meeste van hierdie Paardekraal manne kom op menige volksfeeste en is in baie gevalle die organiseerders van sulke feeste. Afrikaner feeste, nie Afrikaanse feeste nie. Verskeie van hierdie persone het ook al telkemale op Radio Pretoria gesels. Radio Pretoria het selfs al ’n stalletjie by verskeie van hierdie feeste beman, wat by die Paardekraal monument aangebied was. Daar is selfs in die verlede al ’n direkte uitsending van daar gedoen.

Op die briefhoof van Radio Pretoria is al die direkteure gelys. Van die direkteure is persoonlik bekend met van hierdie manne aangesien hulle ook ywerig op die volksakker werk. Die persone is dus nie onbekend vir al die direkteure nie, of kan dit wees dat die Radio se nuwe, verbeterde bestuur nog nie die moeite gedoen het om hulle briefhoof reg te stel na direkteure bedank het nie?

Word die Radio Pretoria gekaap deur Afrikaanses?

Besluit maar self.

 

Alwyn de Klerk
Vorrsitter: Paardekraal Verkenners
« Laaste verandering : November 16, 2011, 10:42:10 AM deur Alwyn »
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Quo vadis, Radio Pretoria?
« Antwoord #99 op: November 16, 2011, 10:43:21 AM »
Is daar enige Bravolanders wat homself in 'n soortgelyke posisie bevind?
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal