Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Aankondiging!!  (Read 851 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Aankondiging!!
« op: August 15, 2011, 10:47:43 AM »
Dit is my voorreg om Bravoland se nuutste Staatshoof aan te kondig:

Baie geluk aan Alwyn de Klerk.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #1 op: August 15, 2011, 10:50:57 AM »
Ek wil darem net vir Ben baie dankie sê dat hy bereid was om in te staan tot nou.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #2 op: August 15, 2011, 10:58:22 AM »
Ek hoop ek is by die regte draad om my gelukwense aan ons nuwe SP oor te dra - ons weet hy sal veel beter doen as daardie volksvreemde de Klerk met die griekerigheid in sy sisteem.

Baie geluk Alwyn - ons is met jou die hele pad. Sterkte met alles wat gedoen moet word - en ons weet jy sal n goeie voorbeeld stel aan elke vryheidsgesinde volksgenoot.
Kennis is mag

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #3 op: August 15, 2011, 01:05:19 PM »
Geluk Alwyn en voorspoed!
Ons Sal!!!

Afwesig Bittereinder

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 317
  • Verkenner
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #4 op: August 15, 2011, 04:29:40 PM »
Baie geluk Oubaas, ag ek bedoel Meneer die Staatspresident.

Sanderis

  • Gas
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #5 op: August 15, 2011, 05:46:25 PM »
Sterkte Alwyn en ook aan ons nuwe ASP KB .

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #6 op: August 15, 2011, 06:44:30 PM »
Baie geluk Alwyn en KB.

Ons staan al die pad agter julle.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #7 op: August 15, 2011, 07:22:48 PM »
Baie geluk, ons staan bankvas agter julle.  Ek weet dit gaan lekker wees om saam met julle te werk.  KB is ook dan die VR lid wat die langste dien.  Geluk en baie dankie vir al die opofferings.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig Cois Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 38
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #8 op: August 15, 2011, 11:11:51 PM »
Baie geluk Aalwyn en Christa. Baie sterkte vir die taak wat aan jul opgedra is. Mag jul opofferinge die pad na vryheid vir ons volk bespoedig,

Afwesig Jacques Cloete

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 122
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #9 op: August 16, 2011, 12:33:44 AM »
Geluk geagte Mnr die president. ;D
Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4261
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #10 op: August 16, 2011, 05:12:09 AM »
Veelsgeluk staatmaker ASP KB - ons is trots op jou en ons weet jy lewer altyd goeie werk - sterkte vorentoe - ook met die pannekoek !?!
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #11 op: August 16, 2011, 07:38:33 AM »
Harlik geluk ook in hierdie geselskap, Alwyn. Ek val gewillig agter jou in!

En ek is opreg bly dat jy ASP is, KB! Dit moes lankal gebeur het!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #12 op: August 16, 2011, 07:46:13 AM »
Geluk en sterkte.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #13 op: August 16, 2011, 07:57:00 AM »
Baie dankie aan almal. Ons het voorwaar al die krag nodig wat ons kan kry!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 372
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #14 op: August 16, 2011, 08:44:45 AM »
Net my gelukwensing ook byvoeg aan Alwyn en KB. Hoop net ons onderdane begin nie die williewerk dans doen nie  :o
Ek en my huis ons sal die Here dien

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #15 op: August 16, 2011, 11:42:52 AM »
Nou het ek twee vriende wie ek "president" moet noem!

Geluk Alwyn en KB!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7645
  • Christa Burger
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #16 op: August 16, 2011, 01:35:39 PM »
Dankie julle! Met sulke vriende en mense wat saamwerk, kan dinge net gebeur.


Ek voel egter nog steeds dat 'n ASP manlik moet wees...  :P
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #17 op: August 19, 2011, 02:14:20 PM »
Baie geluk Alwyn en KB!
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)

Afwesig Gen. Louis Strydom

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 36
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #18 op: August 23, 2011, 03:28:17 PM »
Dag Alwyn, man baie sterkte met die nuwe aanstelling. Daar wag 'n groot verantwoordelikheid op jou, maar ek weet jou skouers is breed. Jy is wel nou so lank soos jou voorganger nie, maar ten minste vul die skouers darem die leemte. Mag die Hemelse Vader jou lei in die amp en onthou jy is nie alleen nie.

Christa my jongste van die kroos, ook baie geluk met jou amp en mag julle as leiers net sterkte ontvang vir julle opdragte.
 
« Laaste verandering : August 23, 2011, 04:00:01 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Aankondiging!!
« Antwoord #19 op: August 23, 2011, 05:06:18 PM »
Baie dankie oom Louis.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal