Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Irenic Bejaardesorg  (Read 282 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Irenic Bejaardesorg
« op: September 13, 2011, 07:55:25 PM »
Ek het die volgende per e-pos ontvang en plaas dit graag. Mnr. Claassen het my verseker dat hulle geen volksvreemdes hier het nie.

Huislike atmosfeer,inwoning vir blanke bejaardes met 3 maaltye per dag, wasgoed 2x per week en 24 uur versorging.
Word ook na hospitale , dokters afsprake en dorp toe geneem vir inkopies.
Naby aan hospitale , kruideniers winkels ,apteke, kerke ens.
Tariewe billik. Kontak: 0824200491 of 0765939911 (Mnr C. M. Claassen)
Adres: 444 Fred Nicholson straat
Wonderboom-Suid, Pretoria

Drie blokke weg van Eugene Marais hospitaal.


Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Irenic Bejaardesorg
« Antwoord #1 op: September 13, 2011, 08:00:05 PM »
As daar ook iemand is wat kan help met skenkings sal dit waardeer word. Orals waar ons gaan vra vir skenkings vra hulle hoeveel swartes ons het wat inwoon. Ons kry dan geen antwoord terug nie. Al is dit iets kleins. Hoofsaaklik kruideniers, vrugte,groente,melk , eiers ,vleis ou meubels en klere word benodig. Ons kry baie bejaardes wat niks het nie en hulle kinders kan nie bydrae nie.
Baie dankie.
Elmarie 0824200491 Chris : 076 593 9911
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Sanderis

  • Gas
Re: Irenic Bejaardesorg
« Antwoord #2 op: September 13, 2011, 08:04:33 PM »
Mnr. Claassen het my verseker dat hulle geen volksvreemdes hier het nie.

Dit verbly my hart om te sien iemand is nog bereid om ons eie te versorg met in ag genome dat so instansie glad nie finansieël deur die staat gehelp word nie .
As daar ook iemand is wat kan help met skenkings sal dit waardeer word. Orals waar ons gaan vra vir skenkings vra hulle hoeveel swartes ons het wat inwoon. Ons kry dan geen antwoord terug nie.

Ek wens Mnr. Claassen alle sterkte en voorspoed toe .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal