Ek het hierdie fout belaaide stukkie op een van die vier groot banke se webwerf raakgelees.
"Die minimum terugbetalingstermyn is 12 maande en word beperk tot 'n maksimum van 60 maande vir lenings mider R30 000. Vir leenings grooter as R30 000 'n maksimum termyn van 84 is toelaatbaar. "